Den Haag (amptelik: ’s-Gravenhage) is die administratiewe hoofstad (regeringsetel) van Nederland, setel van die Eerste Kamer en Tweede Kamer van die Nederlandse parlement, woonplek van die koning en hoofstad van die provinsie Zuid-Holland, met ’n oppervlakte van 98 km² en ’n bevolking van ongeveer 563 000 inwoners (2023) en van 1 406 000 in die metropolitaanse gebied.
Den Haag is egter nie die staatkundige hoofstad van Nederland nie, want die land se grondwet bepaal dat dit Amsterdam is.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Koördinate | 52°05′N 04°18′O / 52.083°N 4.300°O |
Stigting | 1230 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 98,13 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2022) | 553 093 |
- Bevolkingsdigtheid | 6 708/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 406 000 |
Tydsone | UTC+1 (CET) |
Burgemeester | Jan van Zanen (VVD) |
Amptelike Webwerf | www.denhaag.nl |
Die stad het ook ’n voetbalklub, ADO Den Haag.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Den Haag, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.