Koninklijke Bibliotheek

Die Koninklijke Bibliotheek (KB), of Royal Library of the Netherlands, is die nasionale biblioteek van Nederland.

Dit is in 1798 gestig en is in Den Haag gesetel.

Die KB versamel alle inligting wat oor Nederland gepubliseer word en op dié land betrekking het, van Middeleeuse letterkunde tot hedendaagse publikasies. Sowat 7 miljoen publikasies word geberg, onder meer boeke, koerante, tydskrifte en kaarte. Dit lewer ook baie digitale dienste, soos die aanlynbiblioteek (met e-boeke en oudioboeke) en Delpher (miljoene gedigitaliseerde bladsye). Sedert 2015 speel die KB ’n koördinerende rol vir die netwerk van die openbare biblioteek.

Verwysings

Tags:

BiblioteekDen HaagNederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydsoneSias ReineckeElandréSeksuele oriëntasieProstaatklierNul is nie niks nieRobbeneilandEngelsVlinderDiarreeVeelrassige pornografieEugenetikaKroonstad7de LaanNierversakingLieweheersbesieGreen PornoBeeldspraakBosluisbytkoorsNarkoseKunsmatige algemene intelligensieSelfmoordIndiëLys van hoofstedeNeurenberg-verhoreAnale seksAsiëPenisLondenHeks van HexrivierHerfsOmgewingsbeheerStokely CarmichaelDie Stem van Suid-AfrikaHadedaPoleSuid-Afrikaanse GrensoorlogSenegalBybelKokerboomNelson MandelaAfro-AmerikanersKarakteriseringGalileo GalileiAspoestertjieVoedingAnrich HerbstOekraïneKaliumMelaatsheidKrugerwildtuinAngolese BurgeroorlogGeslagsgelykheidSerebrospinale vogVoortrekkermonumentHoofpynEskomLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSkilpadKnopiespinnekopSpringbokafrigtersVoorsetselOos-KaapTuberkuloseWet op NaturellengrondOrgasmeSeksposisieRichard GaddDriedimensioneelTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMensDrake (musikant)Fort Beaufort🡆 More