Springbokafrigters

Die artikel lys die Springbokafrigters wat die Springbokke afgerig het.

Die afrigters sedert die All Blacks toer van 1949 na Suid-Afrika is as volg:

Springbokafrigters
Peter de Villiers
Springbokafrigters
Jake White groet ondersteuners
Springbokafrigters
Danie Craven
Naam Tydperk Wen %
Danie Craven 1949–1956 74%
Basil Kenyon 1958 0%
Hennie Muller 1960–1961, 1963, 1965 44%
Boy Louw 1960–1961, 1965 67%
Izak van Heerden 1962 75%
Felix du Plessis 1964 100%
Ian Kirkpatrick 1967, 1974 60%
Avril Malan 1969–1970 50%
Johan Claassen 1964, 1970–1974 50%
Nelie Smith 1980–1981 80%
Cecil Moss 1982–1989 83%
John Williams 1992 20%
Ian McIntosh 1993–1994 33%
Goud Kitch Christie[Nota 1] 1994–1996 100%
André Markgraaff 1996 61%
Carel du Plessis 1997 37%
Nick Mallett 1997–2000 71%
Harry Viljoen 2000–2002 53%
Rudolf Straeuli 2002–2003 52%
Goud Jake White[Nota 1] 2004–2007 67%
Peter de Villiers 2008–2011 62%
Heyneke Meyer Jun 2012–2015 67%
Allister Coetzee Apr 2016–Feb 2018 47%
Goud Rassie Erasmus Feb 2018–Nov 2019 63%
Jacques Nienaber 2020–hede

Notas

1 Nota 1 Springbokafrigters  Wêreldbekerwenners.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Afrigter (mentor)All BlacksSpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteKindersiektesHeupPerdebyeHolocaustEnkelvoudige sinNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKrokodilUnited Democratic FrontPad na jou hartBuffel2024 Chinese Grand PrixKolorektale kankerErdwurmAtoomEngelsWiskundeGeskiedenis van AfrikaansVleilandKaliforniese KanaaleilandeGeestesgesondheidSekondêre sektor van die ekonomieNemunasLeah van NiekerkWeer (meteorologie)VloeistofFranse RewolusieGroot TrekRooilipslangDigtheidJakobBrongitisJak de PriesterTweede Nuwe JaarJohan BadenhorstJansenvilleGeografie van Suid-AfrikaSlawernyBokmakierieVaginale kankerFopnuusRenteMauritiusTrappe van vergelykingLys van Afrikaanse skrywersBloedvergiftigingSeksuele penetrasieEnsiklopedieLys van Suid-Afrikaanse skrywersKwaggaCheslin KolbeBoelieryJan-Willem BreureNatuurlike hulpbronLourensrivierMaagdelikheidOntkiemingPinksterWoestynOnderwerp (taalkunde)Gawes van die Heilige GeesTobie CronjéKondensasieMaagsweerTydJames AlexanderJan de WetAkroniemRobbeneilandElzette MaarschalkKarooOrthopteraRefentse MorakeKakiebosWet op Bantoe-onderwys🡆 More