Die regeringsetel is die administratiewe stad van 'n land waar die regering (en meestal ook die parlement) gestel is.
Die regeringsetel is meestal ook die land se hoofstad, maar dit is nie altyd die geval nie. In Nederland, byvoorbeeld is Amsterdam die hoofstad, maar Den Haag is die regeringsetel. In Suid-Afrika, daarteenoor, is Pretoria beide die hoofstad asook die regeringsetel.
Lande waar die regeringsetel nie die land se hoofstad is nie:
Die Switserland het de jure geen hoofstad en die regeringsetel is de facto Bern.
Tydens die Duitse Divisie was Bonn die regeringsetel van Duitsland en Berlyn (Wes) die hoofstad.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Regeringsetel, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.