Mike Schutte

Michael Richard Schutte (9 Desember 1950 – 14 Julie 2008), beter bekend as Mike Schutte, was 'n legendariese Suid-Afrikaanse swaargewig bokskampioen wat as Die Tenk bekend gestaan het.

Schutte is op 9 Desember 1950 in Boksburg gebore. Hy het die SA swaargewigtitel in 1975 teen Jimmy Richards verower, maar dit weer in 1976 aan Gerrie Coetzee afgestaan. Sy afrigter was Alan Toweel.

Mike Schutte
Statistiek
Geboortenaam Michael Richard Schutte
Bynaam(e) Die Tenk
Gewigklas Swaargewig
Lengte 1,79 m
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorte 9 Desember 1950
Boksburg, Transvaal
Sterfte 14 Julie 2008 (op 57)
Vanderbijlpark, Gauteng
Boksrekord
Totale gevegte 49
Oorwinnings 38
Oorwinnings met uitklophou 28
Verloor 9
Gelykop 2

Na sy boksloopbaan tot 'n einde gekom het, het Schutte in die openbare oog gebly as rofstoeier, akteur en sanger. Hy sal ook onthou word vir die talle Mike-grappies wat die rondte gedoen het, en wat hy self ook oorvertel het.

Schutte is op 14 Julie 2008 in 'n hospitaal in Vanderbijlpark oorlede.

Filmografie

Schutte is ook in die 1986-rolprent, You Must Be Joking! te sien saam met bekendes soos Carike Keuzenkamp, Kallie Knoetze, Leon Schuster, Rina Hugo en Janine Pretorius.

Eksterne skakels

Tags:

14 Julie19501975197620089 DesemberBoksBoksburgGerrie CoetzeeSuid-AfrikaanseSwaargewig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingPornografiese akteurHindoeïsmeLiefdeDinosourusTaalHannes van WykVerkleurmannetjieRomeinse RykMadison IvyRoesHorlosieRosa ParksAkademiaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTremSuid-EuropaAfrikaanse woordelys en spelreëlsBelastingJode in Suid-AfrikaLika BerningEben EtzebethGesonde dieetKatRassisme in AfrikaKrampLandbouPersIngrid JonkerVlag van Suid-AfrikaBotswanaLettergreepKalsiumEendbekdierDesimale breukeJazzDeon GrootGesondheidImpakte van toerismeShanzhaiBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KoolstofWerkwoordGevolge van aardverwarming op oseaneErfenisdag (Suid-Afrika)OrthopteraRekenaarWiki CommonsProvinsies van Suid-AfrikaNag van die lang messeOu Apostoliese KerkN.P. van Wyk LouwEkonomiese sektorSlag van Cuito CuanavaleOntbossingNasionale VrouedagGriepMartin Luther King jr.JohannesburgWikiKlinkerBrongitisThys die BosveldklongWetenskaplike klassifikasieTafelbergBoelieryKoeffisiënt en magswortelDroomVoorvoegselMobutu Sese SekoAardrykskundeAntisemitismeLys van nedersettings in Suid-AfrikaGordelroos🡆 More