Die Professor En Die Prikkelpop

Die Professor en die Prikkelpop is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1967 deur Mimosa Films vervaardig en uitgereik is.

Die rolprent is ook vrygestel as "The Professor and the Beauty Queen". Jamie Uys was die regisseur en het ook die manlike hoofrol gespeel. Dit was Uys se eerste rolprent vir Mimosa Films.

Die Professor en die Prikkelpop
Regisseur Jamie Uys
Produksieleier Boet Troskie
Draaiboek Jamie Uys (draaiboek)
Met Jamie Uys, Wynand Uys, Gert van den Bergh, Reinet Maasdorp, Tani de Lange, Gordon Mullholland, Carike Keuzenkamp e.a.
Verspreider Mimosa Films
Uitgereik 1967
Speeltyd 84 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk en is geskik vir die hele gesin.

Hoofrolspelers

Die hoofspelers is:

Storielyn

’n Verstrooide professor, Hans Botha (Jamie Uys), is ’n beoordelaar in ’n skoonheidswedstryd wie se seun ontvoer word. Daar is ook gevegte en wedywering tussen die deelnemers, terwyl die professor lelik kleitrap.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Die Professor En Die Prikkelpop GenreDie Professor En Die Prikkelpop HoofrolspelersDie Professor En Die Prikkelpop StorielynDie Professor En Die Prikkelpop Sien ookDie Professor En Die Prikkelpop Eksterne skakelsDie Professor En Die Prikkelpop1967AfrikaansJamie Uys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elon MuskApostelViëtnamoorlogSjibboletKuberkrakerEienaamPenisLys van Suid-Afrikaanse skrywersAnale kankerImpakte van toerismeWaterpokkiesStaalGoogleSkoenlapperWatersuiweringOogproblemeLys van Afrika-landeOrgasmeBTWWhatsAppAnneli van RooyenGewone tarentaalVlekvrye staalSwahiliGreen PornoVier temperamenteKonjunktivitisMurraysburgAnrich HerbstSigaretKoekie (rekenaarwetenskap)BloedgroepNieuwoudtvilleSeisoenGalileo GalileiAt BothaMangelontstekingAntjie SomersPaarl GimnasiumTarentaleJennifer ZamudioBreyten BreytenbachVerenigde State van AmerikaBuffelLimpopo (rivier)Abstraksie (rekenaarwetenskap)KlinkerDokterLys van medisinale kruieKlavierJodeVars waterInligtingMierKinderregteWêreld- Ekonomiese ForumKonsentrasiekampWortelJaco JacobsAnargismeE-posGeskiedenis (vakgebied)LatynMynbouEskomJan BlohmSeksuele opwekkingAlbert EinsteinKlitorisAndré SchwartzBaarmoederCovid-19-pandemieMacintosh🡆 More