At Botha: Suid-Afrikaanse akteur en skilder

At Botha (gebore 23 Desember 1949) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skilder.

Hy is veral bekend vir sy rolle in die Afrikaanse TV-dramas soos Vyfster (1984) en Dryfsand (2006).

At Botha
Geboorte 23 Desember 1949 (1949-12-23) (74 jaar oud)
Kroonstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur, skilder
Rolprente Stander
Webwerf www.atbothagallery.co.za
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy was met die aktrise Annalise Bosch getroud. Hulle seun, Pieter Bosch-Botha, was ook 'n akteur, regisseur en vervaardiger.

Lewe

Botha is op Kroonstad in die Vrystaat gebore as die seun van ’n onderwyser en het as kind op verskeie dorpe gewoon. Hy het aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria gematrikuleer en sy dramastudie aan die Potchefstroomse Universiteit voltooi. Hy was ’n akteur by Sukovs en Truk, waar hy in opvoerings van Die Drie Susters, Twaalfde Nag en Charley se Tante opgetree het. Hy het geleidelik vir sy rolprent- en TV-werk bekend geraak, insluitende die rolprent Stander en die TV-dramareekse Vyfster (1984), Egoli, Dryfsand (2007) en Erfsondes (2008).

Hy skilder die grootste deel van sy lewe, hoewel hy geen formele opleiding gehad het nie. Hy het in latere jare sukses begin behaal met onder meer landskappe, oes- en seetonele.

Filmografie

Verwysings

Tags:

AkteurSkilderSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeJSEMaanLewerImpakte van toerismeKerrieLionel MessiLys van musiekinstrumenteMiskruierAsemhalingNelson MandelaPersoon (taalkunde)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOutismeStollingsgesteenteVolhoubare ontwikkelingKolitisIdioomInflasieEkonomieYouTubeRenteHipoteseLetterlike en figuurlike taalgebruikAvbobVerkoueVersoeningsdagNiersteenNommertekenRugbywêreldbeker 2023Periodieke tabelIntensiewe vormKorrupsieNadia ValvekensVoortrekkermonumentSuid-SothoWayde van NiekerkKinkhoesSowjetunieAardverwarmingAfvalbestuurOplossing (chemie)HaasVerstedelikingBybelJakobLieweheersbesieSamestellingCalviniaPriemgetalRacheltjie de BeerNetbalLettergreepBysteekSuid-Afrikaanse InkomstediensTsongaNamibwoestynKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nazi-DuitslandStereotipeBoerboelToestand van materieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSkaapSkarlakenkoorsSaartjie BaartmanKappie (skryfteken)Abstraksie (rekenaarwetenskap)BreinLeeuVolstruisOnderhandelinge om apartheid te beëindigMuskeljaatkatSlag van Cuito CuanavaleBek-en-klouseerBalletLys van Suid-Afrikaanse musikanteNarsisme🡆 More