Gert Van Den Bergh: Akteur

Gert van den Bergh (1920–1968) was ’n Suid-Afrikaanse akteur.

Gert van den Bergh
Geboorte 16 Oktober 1920
Johannesburg
Sterfte 16 Februarie 1968
Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–1968
Toekennings Erepenning vir Speelkuns
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Gert Van Den Bergh: Akteur
Gert van den Bergh, Paula Styger, Pierre de Wet en Anna Neethling-Pohl in ’n toneel uit Sita se Die Goeie ou tyd (1944).

Hy maak sy rolprentdebuut in 1942 in die dokumentêr Lig van 'n Eeu. Sy tweede rolprent (sy eerste vermaaklikheidsprent) was Pikkie se Erfenis in 1946. In 1965 ontvang Van den Bergh die Erepenning vir Speelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Sy vrou, Dulcie van den Bergh was ook ’n bekende aktrise. Sy seun, Regardt van den Bergh is ’n akteur, rolprentregisseur en draaiboekskrywer.

Filmografie

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldBlourokkeSinoniemVerenigde State van AmerikaWerkwoordWielewaalGroepsdrukSatellietfotoKolitisHeks van HexrivierOmtrek, oppervlakte en volumeWet op NaturellengrondLionel PetersonInflasieHamerkopKoekie (rekenaarwetenskap)MaselsMetamfetamienVerstedelikingSophie SchollEkonomie van Suid-AfrikaHartaanvalVerdampingHamburgerJakkalsKommunikasieIngrid JonkerWindKindermishandelingTennisSeksuele stimulasieTobie CronjéBeurtkragManie JacksonChloorDemi Lee MooreMielieVaginaReg tot ‘n gesonde omgewingPersHolocaustKnieAbstraksie (rekenaarwetenskap)ApartheidOseaanbesoedelingRepubliek van Zoid AfrikaJode in Suid-AfrikaBrongitisMiltPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDuitslandWindkragVrouLys van elemente volgens simboolGraatjiemeerkatDie GeloftePsigopatieElizabeth II van die Verenigde KoninkrykGriekse mitologieGemeenskapsorganisasiePuberteitPomeloKoorsblaarMierJan de WetNasionale VrouedagBelvidere Holy Trinity-kerkHemelvaartMenslike seksuele gedragJohannesburgAlice MunroLKoos du PlessisCarles PuigdemontBurgerregteInligtingstegnologie🡆 More