Manie Jackson: Afrikaanse sanger/Liriek skrywer

Manie Jackson is 'n Afrikaanse en Country-sanger.

Tydens die 2011 SAMA-toekennings is hy vir die beste countrymusiek-album bekroon. Hy is ook al 4 keer benoem vir 'n Huisgenoot Tempo Toekenning en 3 keer vir die Ghoema-toekennings. Hy het al 8 ateljee albums vrygestel onder Select Musiek waarvan almal Goud, Platinum, Trippel Goud en Dubbel Platinum status bereik het met verkope, en sy algehele verkope strek al verby 350 000 eenhede. Hy is tans onder die Top 10 grootste verkopers in die Afrikaanse Musiek bedryf, en volgens optredes ook baie gewild. Hy doen tans 3 tot 5 optredes per week. Hy is ook die mees bekroonde kunstenaar van alle tye met die amptelike SA Country Top 10 se Melodie-toekennings. Sy duet album, In Duet Met Ons Legendes, is 'n album waarop hy kragte saamsnoer met van Suid-Afrika se grootste legendes, soos Bles Bridges, Gé Korsten, Carike Keuzenkamp, Bobby Angel, Min Shaw, Lance James, Clive Bruce, Jody Wayne, Barbara Ray, die Briels en meer. Hy reik in 2017 sy 8ste album uit,Palms van my hande en 2018 sy jongste album, Op n hoë noot. Hy verwerf ook 2018 n Ghoema toekening as gewildste sanger, soos deur die publiek bepaal. Hy is woonagtig in Vaalpark naby Sasolburg in die Vrystaat. Manie Jackson ontvang ook n Ude Jurgens toekening vanaf Oostenryk/Duitsland vir sy lied, Leef vir hom.

Manie Jackson
Gebore30 Desember 1979
Pretoria, Suid-Afrika
GenresAfrikaans, Country, Pop, Oldies
Beroep(e)Sanger & Liedjieskrywer
InstrumenteStem
EtiketteSelect-musiek / Sony Select
Webwerfhttp://www.maniejackson.co.za/

Diskografie

  • Manie Jackson, 2010 – Dubbel Platinum
  • Liefde En Genade, 2011 – Platinum
  • Sprei Jou Vlerke, 2012 – Goud
  • Tydlose Treffers, 2013 – Platinum
  • 'n Spesiale Aand Met Manie Jackson, 2013 – DVD
  • n Spesiale Aand Met Manie Jackson, 2013 – CD
  • Onthou My, 2014 – Goud
  • Dankie Heer, 2015 – Goud
  • In Duet Met Ons Legendes, 2016 – Goud
  • Grootste Treffers, 2017 - DVD
  • Platinum Treffers, 2017
  • Palms van my hande, 2017
  • Op ń hoë noot, 2018
  • My beste en meer, 2019

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansBles BridgesBobby AngelCarike KeuzenkampClive BruceDie BrielsGhoema-musiektoekenningsGé KorstenLance JamesMin ShawSAMA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingKuberkrakerConsolidated B-24 LiberatorTekstielMusieksimboleMikro-ekonomieAkuutLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Rob HersovKwame NkrumahLeeuMiteJeuksiekteHomoniemOraniaWayde van NiekerkHernubare energieOos-KaapDemografie van Suid-AfrikaKanadaMateriaalDuitsPornografieHemelBesemSamestellende afleidingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVarkAppel (sanger)23 AprilRenaissanceKolonialismeKatGloeilampKameelperdSoutsuurSeksueel oordraagbare infeksieOrthopteraDarwinismeVolstruisInfeksieMaroela MediaGriepJeugdagThabo MbekiLys van kinderspeletjiesDesmond TutuVolhoubare ontwikkelingWerkloosheidJudaïsmeAgtervoegselKoue OorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Groot GatDirekte en Indirekte redeYsterKasterolieBokmakierieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFrankrykLys van Nederlandse skildersBurgerregteSirkusStellenboschMcDonald'sFinale OplossingStaatstoelaeLarry PageVerenigde KoninkrykCarles PuigdemontFamilie (verwantskap)Mark (ekonomie)Jan-Willem BreureSimon PetrusNazi-DuitslandGrondbesoedeling🡆 More