Seringboom: Boomspesie

Die sering (Melia azedarach) is 'n bladwisselende indringerplant en klein tot groot boom wat inheems is aan Suidoos-Asië en Australië.

Dit kom feitlik oor die hele Suid-Afrika voor behalwe die westelike Noord-Kaap en staan ook bekend as die Maksering.

Seringboom
Seringboom: Voorkoms, Indringerplant, Bronne
Blare, blomme en vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Melia
Spesie:
M. azedarach
Binomiale naam
Melia azedarach

Voorkoms

Seringboom: Voorkoms, Indringerplant, Bronne 
'n Seringboom in Hawaii.
Seringboom: Voorkoms, Indringerplant, Bronne 
Bessies
Seringboom: Voorkoms, Indringerplant, Bronne 
Hout

Die boom kan tot 20 m hoog word en het verspreide takke en 'n geronde kroon. Die bas is rooibruin en glad. Die blare is saamgestel en varingagtig met getande groterige ovaal blaartjies. Hulle is blinkgroen aan die bokant en word geel in die herfs. Die lila blomme kom voor in digte, eindstandige hofies en is soetgeurig. Die bessies is ertjiegrootte en word bruin wanneer hulle ryp is. Dit word geëet deur loeries en ander voëls. Inname van ryp bessies deur mense kan lei tot braking, diarree, asemhalingsprobleme, bewerasies, en stuipe in kinders.

Indringerplant

In Suid-Afrika is Meliea azedarach as 'n kategorie 1b-onkruid geklassifiseer, maar kategorie 3 in stedelike gebiede.

Bronne

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Seringboom VoorkomsSeringboom IndringerplantSeringboom BronneSeringboom VerwysingsSeringboom Sien ookSeringboom Eksterne skakelsSeringboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemNag van die lang messeMenseregtedagHomofoonNic de JagerErfenisdag (Suid-Afrika)TydVaginale kankerSleutel (musiek)Galileo GalileiTransatlantiese slawehandelBosvarkKongo-krisisSebraDagboekKatoenSinoniemCorioliskragGesondheidSirkelSelfvertroueUniversele Verklaring van MenseregteKlitorisSwartrenosterKaapse VlakteOu Apostoliese KerkPaasfeesKolitisRekeningkundeMateriaalKalsiumVoortrekkersRina HugoLys van veltoestandeKorrupsieGewone breukeOnderwerp (taalkunde)Mahatma GandhiKoorsblaarDundermPinksterInligtingDansKamoefleringStedelike hitte-eilandSwangerskapVormCovid-19-pandemieToringSias ReineckeDeon GrootGoogle TranslateAfrikanersLiewe HeksieMaanStedelike gebiedIntensiewe vormYouTubeTweede VryheidsoorlogAfro-AmerikanersPenisMisdaadBeesWalvisBoelieryHemelvaartNetbalPriemgetalHoofkarakterRuimteRomeinse RykSendelingposisieKlein-KarooWitbloedselSpeelkaartSteve Biko🡆 More