Gereformeerde Kerk Fort Victoria-Nuanetsi

Die Gereformeerde kerk Fort Victoria-Nuanetsi was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika met sy middelpunt op die dorp Masvingo (vroeër Fort Victoria genoem, in Zimbabwe.

Die gemeente is in 1972 gestig, dieselfde jaar as Gwelo-Gatooma en Chinhoyi, die enigste Afrikaanse gemeente wat in Zimbabwe oorgebly het, maar het in 1981 ontbind, net 'n jaar ná Zimbabwe se onafhanklikwording en dieselfde jaar as Bulawayo en Gwelo-Gatooma. Die Gereformeerde kerk Harare het nog tot 1984 bestaan.

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Venter, ds. A.A. (hoofred.) 1960. Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1961. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2015. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2016. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Sien ook

Tags:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMasvingoZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingJohan BadenhorstSuid-Afrikaanse RugbyunieKobus LombardGoudCSSLys van Suid-Afrikaanse musikanteBeeldspraakOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEugenetikaRepubliek van Zoid AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RassismeNoordwesErdwurmTrekarbeidKomplementêre kleureLika BerningBlaaskankerDeon MeyerSendelingposisieAkwariumGenadedoodBoelieryBrugNederduitsch Hervormde KerkHarry PotterLys van veltoestandeKewerHolocaustProvinsies van Suid-AfrikaTelwoordJana CilliersOorstromingCovid-19-pandemieSoweto-opstandBipolêre gemoedsteuringAardbewingKragopwekkingSirkelBloemfonteinSportPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMusieksimboleKriekKondensasieWebblaaierHokkieAfkortingNiersteenPomeloMiskruierWaterpokkiesSonsteekSuid-AfrikaGroot DepressieParkinson se siekteSkerpioenSuid-Afrikaanse GrensoorlogRefentse MorakeAluminiumElzette MaarschalkSeksismeWaterstofKlimaatKunsmatige algemene intelligensieMenslike seksuele gedragWatersuiweringHipoteseErosietipesEskomAlkoholismeMenslike penisgrootteWerkloosheidRobert Sobukwe🡆 More