Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Lys van indringerplante in Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Hier volg 'n lys van indringerplante in Suid-Afrika. Indringerplante word in vier kategorieë verdeel:[1]

  • Kategorie 1a: Indringerplante wat verwyder en onmiddellik vernietig moet word.
  • Kategorie 1b: Indringerplante wat beheer moet word, volgens artikel 75(1), (2) en (3) van Wet op Biodiversiteit, 2004 (Wet 10 van 2004).
  • Kategorie 2: Indringerplante wat slegs onder beheerde omstandighede gekweek mag word. 'n Permit word benodig om hierdie plante te kweek.
  • Kategorie 3: Indringerplante wat nie meer geplant mag word nie. Enige kategorie 3 indringerplante wat in oewergebiede voorkom word outomaties as kategorie 1b indringerplante geklassifiseer.
Alfabetiese lys van Indringerplante in Suid-Afrika
Afrikaanse naamBotaniese naamEngelse naamTipeKategorieInheems in
Abessiniese coleusPlectranthus barbatus’Abyssinian’ coleus
Woolly plectranthus
Indringer1bTropiese Afrika, Arabiese Skiereiland, Indiese subkontinent en Indo-China.[2]
AleppodenPinus halepensisAleppo pineIndringer2Mediterreens
Amerikaanse driedoring
Soetpeulboom
Gleditsia triacanthosHoney locust
Sweet locust
Indringer1bNoord-Amerika
Aarbei koejawelPsidium cattleianumStrawberry guavaIndringer1bBrasilië
Asblaar esdoringAcer negundoAsh leaved maple
Box elder
Indringer3
Nie gelys: steriele kultivars of kruisings.
Noord-Amerika
Australiese silwereikGrevillea robustaAustralian silky oakIndringer3Australië
Australiese swarthoutAcacia melanoxylonAustralian blackwoodIndringer2
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Australië
Bailey se wattelAcacia baileyanaBailey's wattleIndringer3Australië
BasdenPinus elliottiiSlash pineIndringer2
Vrygestel vir bestaande steriele plantasies.
Noord-Amerika
BasterlebbeckAlbizia proceraFalse lebbeckIndringer1bTropiese Asië
BegraafplaasblomCatharanthus roseusMadagascar periwinkleIndringer1b
Nie gelys: steriele kultivars of kruisings.
Madagaskar
BlaasklimopCardiospermum halicacabumLesser balloon vine
Heart pea
Winter Cherry
Love-in-a-puff
Indringer3Tropiese gebiede van Afrika en Amerika
BlasiesoutbosAtriplex lindleyi subsp. inflataSponge-fruit saltbushIndringer1bAustralië
BloualwynAgave americanaSpreading century plant
American agave
Indringer3: Wes-Kaap
Nie gelys: alle ander provinsies
Meksiko
BlouklokkieBillardiera heterophyllaBluebell creeperIndringer1aAustralië en Noord-Amerika
Bobbejaandruifboom
Belhambra
Phytolacca dioicaBelhambraIndringer3Suid-Amerika
BloudwergmispelCotoneaster glaucophyllusLarge-leaved cotoneasterIndringer1bChina en die Himalaja
Blou misblomBartlettina sordidaBlue mist flower
Purple torch
Indringer1bMeksiko
Bokkruid
Indringer-ageratum
Ageratum conyzoidesInvading ageratumIndringer1bSuid-Amerika, Sentraal-Amerika en Wes-Indië
BraamRubus fruticosusEuropean blackberryIndringer2Mediterreens
Brasiliaanse koejawelPsidium guineenseBrazilian guavaIndringer1bBrasilië
BrisbanewattelAcacia fimbriataFringed wattle
Brisbane wattle
Indringer1aAustralië
BronkorsNasturtium officinaleWatercressIndringer2Europa
Chileense inkbessieCestrum parquiChilean cestrumIndringer1bSentraal-Amerika en Suid-Amerika
Chinese esdoringAcer buergerianumChinese mapleIndringer3: Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap.
Nie gelys: stedelike gebiede in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap.
Nie gelys: alle ander provinsies.
China, Taiwan en Japan
Chinese ligusterLigustrum lucidumChinese wax–leaved privetIndringer3: Vrystaat en Noord-Kaap
1b: alle ander provinsies
Asië
Chinese ligusterLigustrum sinenseChinese privetIndringer3: Vrystaat en Noord-Kaap
1b: alle ander provinsies
China
Chinese saliehoutBuddleja davidiiChinese Sagewood
Summer lilac
butterfly bush
orange eye.
Indringer3China en Japan
CoreopsisCoreopsis lanceolataTickseed
Lance-leaved coreopsis
Indringer1aSuid-Amerika
CroftonkruidAgeratina adenophoraCrofton weed
Snake root
Mexican devil
Indringer1bSentraal-Amerika
DisseldoringCirsium vulgareSpear thistle
Bull thistle
Common thistle
Indringer1bEuropa, Asië en Noord-Afrika
DwergmispelCotoneaster franchetiiCotoneaster
Orange Coton easter
Indringer1bChina
DuiwelsbaardCentranthus ruberRed valerian
Devil's beard
Indringer1b: Wes-Kaap
Nie gelys: ander Provinsies
Mediterreens
GaringboomAgave sisalanaSisal hempIndringer2Meksiko
GeelklokkiesTecoma stansYellow trumpetbush
Yellow bells.
Indringer1bMeksiko en die Verenigde State van Amerika
FluweelprosopisProsopis velutinaVelvet mesquiteIndringer1b: Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en Wes-Kaap
3: Noord-Kaap
Nie gelys: alle ander provinsies
Arizona en Meksiko
Geelblom-bloudisselArgemone mexicanaYellow-flowered Mexican poppy
Devil’s fig
Texas poppy
Indringer1bChina
GeelbranddoringPyracantha angustifoliaYellow firethornIndringer1bChina
Geelklits
Akkermonie
Agrimonia proceraScented agrimonyIndringer1bNoord-Amerika
Gewone dodderCuscuta campestrisCommon dodderIndringer1bNoord-Amerika
Gewone ligusterLigustrum vulgareCommon privetIndringer3: Vrystaat en Noord-Kaap
1b: alle ander provinsies
Europa
Gewone-opklim[3]Vinca majorGreater PeriwinkleIndringer1b
Nie gelys: steriele kultivars of kruisings.
Mediterreens
GrondboontjiebotterkassiaSenna didymobotryaPeanut butter cassiaIndringer1b: Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Wes-Kaap
Nie gelys: alle ander provinsies
Tropiese Afrika
GroenwattelAcacia decurrensGreen wattleIndringer2
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Australië
GrootmelkbosCalotropis proceraGiant milkweed
Sodom apple
Tongue-Tongue
Indringer1bNoord-Afrika, Tropiese Afrika, Wes-Asië, Suid-Asië, Indië en China
GrysysterbasbloekomEucalyptus paniculataGrey ironbarkNuttige boomSedert 2014 nie gelys. Nuttige boom vir byeboere.[4]Australië
HemelboomAilanthus altissimaTree of heavenIndringer1bChina en Taiwan
Himalaja-dwergmispelCotoneaster simonsiiHimalayan cotoneasterIndringer1bChina en die Himalaja
HopwattelAcacia strictaHop wattleIndringer1aAustralië
HeuningprosopisProsopis glandulosaHeuningprosopisIndringer1b: Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en Wes-Kaap
3: Noord-Kaap
Nie gelys: alle ander provinsies
Noord-Amerika en Sentraal-Amerika
JakarandaJacaranda mimosifoliaJacarandaIndringer1b: Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.
Nie gelys: bome in stedelike gebiede of bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is nie, vir bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), op die voorwaarde dat sulke bome nie by 'n rivieroewer geleë is nie.
Argentinië
InkbessieArdisia ellipticaShoebutton ardisia
Inkberry
Indringer1bIndië, China en Suidoos-Asië
InkbessiebosCestrum laevigatumInkberryIndringer1bBrasilië
Indiese kannaCanna indicaIndian shot
Wild canna
Indringer1bKaribiese gebied en Tropiese Amerika
JamboesSyzygium jambosRose appleIndringer3Suidoos-Asië
JambolanSyzygium cuminiJambolanIndringer1b
Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word.
Asië
Japannese ligusterLigustrum japonicumJapanese wax–leaved privetIndringer1b: KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap, Wes-Kaap, Gauteng en Noordwes
3: Vrystaat en Noord-Kaap
Korea en Japan
Japanse berberisBerberis thunbergiiJapanese barberry
Thunberg's barberry
Red barberry
Indringer3
Nie gelys: steriele kultivars
Japan
JohanneskruidHypericum perforatumSt. John’s wort
Tipton weed
Indringer2Europa en Asië
JohnsongrasSorghum halepenseJohnson grass
Aleppo grass
Indringer2Mediterreens
JongsnoekkruidPontederia cordataPickerel weedIndringer1bNoord-Amerika, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika
KabelturksvyCylindropuntia imbricataImbricate prickly pear
Imbricate cactus
Indringer1bSentraal-Amerika en Noord-Amerika
Kaliforniese ligusterLigustrum ovalifoliumCalifornian privetIndringer1b: KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap, Wes-Kaap, Gauteng en Noordwes
3: Vrystaat en Noord-Kaap
Japan
KameeldoringbosAlhagi maurorumCamel thorn bushIndringer1bEuropa en Oos-Asië
Kanariese denPinus canariensisCanary pineIndringer3Kanariese Eilande
KandelaarplantBryophyllum delagoenseChandelier plant
Mother of millions
Indringer1bMadagaskar
KanferboomCinnamomum camphoraCamphor tree
Camphorwood
Camphor laurel
Indringer1b: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalangaen Oos-Kaap
3: Wes-Kaap
Nie gelys: Nasionale Erfenisbome of Nasionale Monumentbome in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999, (Wet No. 25 van 1999) in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap.
Oos-Asië
KangaroewattelAcacia paradoxaKangaroo wattleIndringer1aAustralië
KarieEucalyptus diversicolorKarriIndringer1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede
1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albany-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook.
2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie.
Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome.
Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Australië
KarmosynsentrumCestrum elegansCrimson cestrumIndringer1bMeksiko
KasterolieboomRicinus communisCastor-oil plantIndringer2Ekwatoriaal-Afrika
KasuarisboomCasuarina cunninghamianaBeef woodIndringer2Australië
KatedraalklokkieBryophyllum pinnatumCathedral bells
Air plant
Curtain plant
Green mother of million
Leaf of life
Indringer1bMadagaskar en Suidelike Afrika
KatteklourankerDolichandra unguis-catiCat's claw creeperIndringer1bSuid-Amerika
KoejawelPsidium guajavaGuavaIndringer2: Plantasies in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.
3: die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.
Nie gelys: alle ander provinsies
Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word.
Tropiese gebiede van Suid-Amerika en Sentraal-Amerika
KoraalklimopAntigonon leptopusCoral creeperIndringer1bMeksiko
KoraalbessieboomArdisia crenataCoral bush
Coralberry tree
Indringer1bAsië
LangblaarwattelAcacia longifoliaLong-leaved wattleIndringer1bAustralië en Tasmanië
LangdoringAustrocylindropuntia sabulataLong spine cactusIndringer1bPeru
LantanaLantana camaraLantanaIndringer1bSuid-Amerika en Sentraal-Amerika
LebbeckboomAlbizia lebbeckLebbeck treeIndringer1bTropiese Asië
LemoenperdestertCallistemon citrinusLemon bottlebrushIndringer1bAustralië
LoblollydenPinus taedaLoblolly pineIndringer2
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Verenigde State van Amerika
LukwartEriobotrya japonicaLoquatIndringer1b: Wes-Kaap en Woudbiome.
Nie gelys: stedelike gebiede in die Wes-Kaap. Nie gelys: alle ander provinsies.
Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word.
Japan en China
LuserndodderCuscuta suaveolensFringed dodder
Lucern dodder
Indringer1bNoord-Amerika
MadagaskarsaliehoutBuddleja madagascariensisMadagascar sagewoodIndringer3Madagaskar
Madagaskar-rubberklimopCryptostegia madagascariensisMadagascar rubber vineIndringer1bMadagaskar
Madeira wingerdstokAnredera cordifoliaMadeira vine
Bridal wreath
Lamb's tails
Potato vine
Indringer1bSuid-Amerika
Manatoka
Bessieboom
Myoporum tenuifoliumManatokaIndringer3Nieu-Kaledonië
Mauritiusdoring
Kraaldoring
Caesalpinia decapetalaMauritius thorn
Mysore thorn
Shoofly
Indringer1bAsië
Mexikaanse ageratum
Tuinageratum
Ageratum houstonianumMexican ageratum
Garden ageratum
Indringer1bMeksiko
MisblomAgeratina ripariaMistflower
Creeping crofton weed
Indringer1bMeksiko
MotvangerAraujia seriferaMoth catcherIndringer1bSuid-Amerika
MuskietvaringAzolla pinnataMosquito fern
Pine tree fern
Water velvet
Indringer1bAfrika, Madagaskar, Indië, Suidoos-Asië, China, Japan, Maleisië, Die Filippyne, Nieu-Guinee en Australië
NagblomCereus hexagonusQueen of the nightIndringer1bSuid-Amerika
NagblomCereus hildmannianusQueen of the nightIndringer1bSuid-Amerika
NagblomCereus jamacaruQueen of the nightIndringer1bNoordoos-Brasilië
NetelboomCeltis australisNettle tree
European hackberry
Indringer3Suidelike Europa, Noord-Afrika en Asië
Nieu-Seelandse perdestertMetrosideros excelsaNew Zealand christmas treeIndringer1aNieu-Seeland en Australië
Opblaasboontjie
Blaasklimop
Cardiospermum grandiflorumBalloon vine
Heart pea
Indringer1bBrasilië en Argentinië
OranjesestrumCestrum aurantiacumOrange cestrum
Orange-flowering jessamine
Indringer1aNoord-Amerika en Suid-Amerika
OrgideëboomBauhinia variegataOrchid treeIndringer1b: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalangaen Oos-Kaap.
3: alle ander provinsies
Asië
Oumansoutbos
Grootsoutbos
Australiesebrakbos
Atriplex nummulariaOld man saltbush
Alstons saltbush
Australian saltbush
Indringer2Australië
PampasgrasCortaderia jubataPurple pampas grass
Jubata grass
Indringer1bEcuador, Peru en Argentinië
ParadysvoëlblomCaesalpinia gilliesiiBird of paradise flowerIndringer1bPeru, Argentinië, Chili en Uruguay
ParaffienbosChromolaena odorataTriffid Weed
Siam Weed
Paraffin Weed
Indringer1bSentraal-Amerika en Argentinië
PeperboomwattelAcacia elataPepper tree wattleIndringer1bAustralië
PerdestertboomCasuarina equisetifoliaHorsetail treeIndringer2Burma, Vietnam, Malaysië, Nieu-Kaledonië, Vanuatu en Australië
Pers wandelende Jood[5]Tradescantia zebrinaPurple wandering jewIndringer1bMeksiko
Port JacksonAcacia salignaPort Jackson willowIndringer1bAustralië
PompombossieCampuloclinium macrocephalumPompom weedIndringer1bSuid-Amerika
PurperwindeIpomoea purpureaMorning gloryIndringer1bTropiese Amerika
Raak-my-nieMimosa pigraGiant sensitive plantIndringer1bBrasilië
RadiatadenPinus radiataRadiata pine
Monterey pine
Indringer2: Plantasies en windskerms
1b: Elders
Nie gelys: nasionale erfenisbome of nasionale monumentbome in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999 (Wet No. 25 van 1999).
Nie gelys: bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016) vir stedelike gebiede in Kaapstad, Overberg-distriksmunisipaliteit, Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit, behalwe in oewergebiede waar dit steeds in kategorie 1b is.
Vrygestel vir bestaande plantasies buite die Wes-Kaap.
Noord-Amerika
RietkaktusAustrocylindropuntia cylindricaCane cactus
Coral cactus
Indringer1bSuid-Amerika
RooibloekomEucalyptus camaldulensisRed river gumIndringer1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede
1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albany-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook.
2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie.
Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome.
Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Australië
RooikransAcacia cyclopsRed eyeIndringer1bAustralië
RooivuurdoringPyracantha crenulataHimalayan firethornIndringer1bChina
RooiwatervaringAzolla filiculoidesRed water fernIndringer1bSuid-Amerika
RoseakaktusCylindropuntia fulgidaBoxing glove cactus
Jumping cholla
Indringer1bSentraal-Amerika en Noord-Amerika
RubberklimopCryptostegia grandifloraRubber vineIndringer1bMadagaskar
SalignabloekomEucalyptus grandis
Eucalyptus saligna
Saligna gum
Rose gum
Indringer1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede
1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albany-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook.
2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie.
Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome.
Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Australië
SambreeldenPinus pineaStone pineKompeterende boomSedert 2014 nie gelys.Mediterreens
SandhawerAmmophila arenariaMarram grass
Beach grass
Indringer3Europa en Noord-Afrika
Seringboom
Maksering
Bessieboom
Melia azedarachSyringa
Cape lilac
Indringer1b
3: In stedelike gebiede.
Asië tot Australië
SilwerdwergmispelCotoneaster pannosusSilver leaf CotoneasterIndringer1bChina
Silwergras
Pampasgras
Cortaderia selloanaCommon pampas grassIndringer1b
Nie gelys: steriele kultivars of kruisings
Suid-Amerika
SilwerhakeaHakea sericeaNeedlebush
Silky Hakea
Indringer1bAustralië
SilwerwattelAcacia dealbataSilver wattleIndringer2Australië en Tasmanië
Sintjosefslelie
Trompetlelie
Lilium formosanumSt Joseph’s lily
Trumpet lily
Formosa lily
Indringer1bTaiwan
SisblomAristolochia elegansDutchman’s pipe
Calico flower
Indringer1bSuid-Amerika en Wes-Indië
SkoenlapperorgideëboomBauhinia purpureaButterfly orchid treeIndringer1b: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Oos-Kaap
3: alle ander provinsies
Asië
SkoefpeulwattelAcacia implexaScrew pod wattleIndringer1aAustralië
SkulpgemmerAlpinia zerumbetShell ginger
Pink porcelain lily
Indringer3Suidoos-Asië
Spaanse rietAlpinia zerumbetGiant reed
Bamboo reed
Spanish reed
Indringer1bMediterreens
StyweblaarperdestertAlpinia zerumbetGiant reed
Bamboo reed
Spanish reed
Indringer1bMediterreens
SuikerbloekomEucalyptus cladocalyxSugar gumIndringer1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede
1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albany-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook.
2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie.
Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome.
Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is.
Vrygestel vir 'n bestaande plantasies.
Australië
SwaardvaringNephrolepis exaltataSword fernIndringer1b: KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap en Wes-Kaap
3: Vrystaat, Gauteng, Noordwes en Noord-Kaap.
Noord-Amerika en Sentraal-Amerika
SwartwattelAcacia mearnsiiBlack wattleIndringer2
Vrygestel vir bestaande plantasies.
Australië en Tasmanië
SwartysterbasbloekomEucalyptus sideroxylonBlack ironbark
Red ironbark
Indringer by rivieroewersSedert 2014 nie gelys.Australië
TipoeboomTipuana tipuTipu treeIndringer3Brasilië, Bolivia en Argentinië
TjirdenPinus roxburghiiChir pine
longifolia pine
Indringer2
Vrygestel vir 'n bestaande plantasies.
Subtropiese Himalaja
ToonboomToona ciliataToon treeIndringer3Asië
TreurdenPinus patulaPatula pineIndringer2
Vrygestel vir 'n bestaande plantasies.
Meksiko
TreurperdestertCallistemon viminalisWeeping bottlebrushIndringer1b: Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga
Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap
Nie gelys: steriele kultivars of kruisings
Australië
TreurwilgerSalix babylonicaWeeping willowIndringerSedert 2014 nie gelys.China
Tropiese rooiwatervaringAzolla cristataTropical red water fernIndringer1bSuid-Amerika
TrosdenPinus pinasterCluster pineIndringer2: Plantasies en windskerms
1b: Elders
Nie gelys: nasionale erfenisbome of nasionale monumentbome in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999 (Wet No. 25 van 1999).
Vrygestel vir bestaande plantasies buite die Wes-Kaap.
Mediterreens
VaalmimosaAcacia podalyriifoliaPearl acaciaIndringer1bAustralië
VaalpopulierPopulus x canescensGrey poplar
Matchwood poplar
Indringer2Europa en Asië
ValswitstinkhoutCeltis occidentalisCommon hackberryIndringer3Noord-Amerika
VoëltjiebosCrotalaria agatifloraCanary bird bush
Birdflower
Indringer1bTanzanië and Kenia
Wallangarra-wattelAcacia aduncaCascade wattle
Wallangarra wattle
Indringer1aAustralië
Wandelende Jood[6]Tradescantia fluminensisWandering JewIndringer1bSuid-Amerika
WateralismaAlisma plantago-aquaticaMud plantain
Water alisma
Indringer1bNoord-Afrika
WitakasiaRobinia pseudoacaciaBlack locustIndringer1bNoord-Amerika
Wilde-aarbeiDuchesnea indicaWild strawberryIndringer1bIndië
WilderoosRosa rubiginosaEglantine
Sweetbriar
Indringer1bEuropa en Asië
WildetabakNicotiana glaucaWild tobaccoIndringer1bSuid-Amerika
WilgerblaarpronkbessieCotoneaster salicifoliusWillow-leaved show-berryIndringer1bChina
Witblom-bloudisselArgemone ochroleucaWhite-flowered Mexican poppy
Devil’s fig
Texas poppy
Indringer1bMeksiko
Witmoerbei
Gewone moerbei
Morus albaWhite mulberry
Common mulberry
Indringer3
Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word.
Asië
WitpopulierPopulus albaWhite poplarIndringer2Europa, Asië and Noord-Afrika

Verwysings

  1. http://www.environment.co.za/weeds-invaders-alien-vegetation/alien-invasive-plants-list-for-south-africa.html
  2. Wiersema, John H.; León, Blanca (2016). World Economic Plants: A Standard Reference, Second Edition. CRC Press. p. 541.
  3. Greater periwinkle, Vinca major. Invasive Species South Africa. URL besoek op 2018-09-22.
  4. "Gums & Bees, a roadmap for landowners in South Africa" (PDF). SANBI. Besoek op 27 Mei 2017.[dooie skakel]
  5. Wandering jew, Tradescantia zebrina. Invasive Species South Africa. URL besoek op 2018-09-22.
  6. ARC-PPRI fact sheet on invasive alien plants and their control in South Africa: Wandering Jew (Tradescantia fluminensis). Landbounavorsingsraad. URL besoek op 2018-09-22.

Bronne

Sien ook

Eksterne skakel