Die Gereformeerde kerk Kamanjab was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika met sy middelpunt op die dorpie Kamanjab in die afgeleë noordweste van dié mandaatgebied.
Buiten dat die gemeente in 1969 gestig is en in 1977 ontbind het, maak die beskikbare bronne net melding daarvan dat dit deur die predikant van Outjo bedien is. Kamanjab het blykbaar ontstaan met die verdeling van die Gereformeerde kerk Outjo-Wes (in 1955 gestig as Vanjaarsveld) in Biermanskool en Kamanjab.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gereformeerde kerk Kamanjab, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.