Gereformeerde Kerk Griekwaland-Oos

Die Gereformeerde kerk Griekwaland-Oos was ’n gemeente van die GKSA met wyke op die dorpe Matatiele en Kokstad.

Griekwaland-Oos is in 1958 gestig en het twee jaar later 30 belydende en 22 dooplidmate gehad. Hoewel ander gemeentes, soos Barkly-Oos, Elliot en Gereformeerde kerk Dordrecht, nader aan Matatiele en Kokstad is, het Griekwaland-Oos in kombinasie met Queenstown gestaan. Die gemeente het net vyf jaar lank bestaan en in 1963 ontbind.

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Venter, ds. A.A. (hoofred.) 1960. Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1961. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2015. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2016. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Tags:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKokstadMatatiele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GedigPlastiekEreksieVroueregteDirekte en Indirekte redeAfrikaanse taalleerOogproblemeMiljardPoësieNierversakingDurbanNatuurbewaringLys van veltoestandeKartografieRymOnomatopeeProvinsies van Suid-AfrikaAkuutAfrikaanse WikipediaNelson MandelaNiemetaalErektiele disfunksieLuiperdChemiese elementOnse VaderVakbondKaartRooibokKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRooikatVervoerKommunismeDruiweTradisionele literatuurHindoeïsmeMarsDiarreeVlag van Suid-AfrikaKasterolieOm-te-infinitiefkonstruksieToestand van materieSuid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAlliterasieVennootskapJohannesburgMaatskappyGriepWithaaiEkonomieInvloed van vigs op die ekonomieAanpassingskapasiteitDemokratiese AlliansieHector PietersonBreinkaartSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van nedersettings in Suid-AfrikaAbsolute monargieMusieksimboleRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Steve BikoAfvalbestuurIngrid JonkerVrystaatNasionalismeHamburgerAkroniemHerfsBek-en-klouseerHannes van WykLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse musikanteSleutel (musiek)PerdebyeWoordWillie Joubert🡆 More