Gereformeerde Kerk Orania

Die Gereformeerde kerk Orania is die oudste en kleinste van die twee gemeentes van die GKSA op die Noord-Kaapse dorpie Orania.

Die ander, Gereformeerde kerk Oranjerivier, is in 2005 gestig.

Die gemeente Orania is in Oktober 2002 gestig met 32 belydende en 13 dooplidmate. Einde 2015 was dit onderskeidelik 26 en vyf. Die gemeente het nie ’n eie kerkgebou nie, maar hou eredienste in die saal van die Christelike Volkseie Onderwys- (CVO) skool. Dis die naasjongste gemeente in die Klassis Burgersdorp en ook die tweede kleinste, naaste die Gereformeerde kerk Philipstown wat einde 2015 18 belydende maar geen dooplidmate nie gehad het.

Predikante

  • Geen tot dusver.

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2015. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2016. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Tags:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGereformeerde kerk OranjerivierNoord-KaapOrania

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van slangePersoonlikheidWes-KaapRoofdierFotosinteseKlereAvbobOos-KaapLMiskruierChromatografieToekoms van die AardeJan van TonderHartseerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJavaScriptVenda (taal)RobbeneilandMaatskaplike verantwoordelikheidNasionalismeReënspinnekopDuitslandDroogteKoperSpinnekopMantisLettergreepHeuningbyFabelLys van Afrikaanse skrywersAfro-AmerikanersSkaapEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBrittany Ashton HolmesOranjerivierKonsentrasiekampAluminiumBees16 NovemberDiepaartromboseHadedaChapmanspiek-rylaanKarooWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJoodse kalenderSuid-Afrikaanse randDurbanEkonomiese sektorBakterieNatuurlike hulpbronLieweheersbesieLewerAmhariesTekstielSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 199422 NovemberAarde se atmosfeerAdolf HitlerLongHoofpynEienaamErektiele disfunksieKlimaatsverandering in AfrikaAfkortingVoortrekkersHipoteseAngina pectorisNamibwoestynImpakte van toerismeRob HersovGroot-VisrivierLys van Kaapstad se voorstedePapierMangelontstekingMagnetisme🡆 More