Gereformeerde Kerk Rundu

Die Gereformeerde kerk Rundu was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië met sy middelpunt op die dorp Rundu.

Die gemeente is in 1988 tydens die doodsnikke van die Grensoorlog gestig en het lidmate in die Wes-Caprivi en Kavango bedien. Anders as Gereformeerde kerk Oshakati wat in 1988 gestig, maar reeds in 1990 ontbind het, het Rundu uitgehou tot 1993. Albei gemeentes se lidmaattal was tussen 50 en 60. Rundu val sedert ontbinding onder die Gereformeerde kerk Grootfontein.

Predikante

  1. Hattingh, Hermanus Bernardus, 1988–1989 (in kombinasie met Grootfontein)
  2. Van der Linde, 1989–1993 (in kombinasie met Grootfontein)

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2014. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2015. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Tags:

Gereformeerde Kerke in NamibiëRundu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiDiarreeRykie van ReenenSteenkoolVingerseksVoortrekkermonumentAfrikaanse naguilMaanLys van politieke partye in Suid-AfrikaKoreaanse nasionale rugbyspanHottentot (vis)TegnologieIdioomDaggaKaapstadWoordAntoniemPornografieJavaScriptGordelroosVolhoubaarheidXhosaGeelslangVier temperamenteDie BylMiddelmisbruikHelm (geboorte)Sally EsterhuizenJoodse kalenderKalenderSeksualiteitTurksvyGedigGesinsdagKarpaletonnelsindroomFridtjof NansenPaarl GimnasiumKoue OorlogOsoonlaagKleinkolmuskeljaatkatDansWes-KaapLys van Afrikaanse skrywersWortelkanaalNoord-KaapNieuwoudtvilleSeksOrgasmeNagmaalDassievoëlAarde se atmosfeerEoraptorSuid-Afrikaanse randEpilepsieAnneli van RooyenOrgaanHoërskool NoordheuwelOnderhandelinge om apartheid te beëindigOlimpiese godeIndiëSpysverteringstelselEstlandMagda van BiljonAsiëEerste WêreldoorlogWaterhertSeekoei🡆 More