Parktown-Noord

Parktown-Noord is 'n voorstad suid van Sandton, in Johannesburg, Suid-Afrika.

Parktown-Noord
Parktown-Noord is in Gauteng
Parktown-Noord
Parktown-Noord
Parktown-Noord Parktown-Noord se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°8′31″S 28°1′37″O / 26.14194°S 28.02694°O / -26.14194; 28.02694 28°1′37″O / 26.14194°S 28.02694°O / -26.14194; 28.02694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,72 km2 (0,66 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 857
 • Digtheid2 242/km2 (5 810/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense68.6%
 • Indiërs/Asiërs2.5%
 • Bruin mense1.2%
 • Swart mense26.1%
 • Ander1.6%
Taal (2011)
 • Engels 69.4%
 • Afrikaans 9.3%
 • Zoeloe 5.3%
 • Tswana 2.9%
 • Ander 13.2%

Parktown-Noord is sowat 6 km noord van Johannesburg se stadsaal geleë. Saam met voorstede soos Parkview, Saxonwold, Parkwood, Forest Town en Rosebank vorm dit deel van 'n gebied wat voorheen 'n groot plantasie van bloekom- en dennebome was en noordwaarts tot by Parkhurst en selfs tot by Dunkeld gestrek het. Die bome is in 1888–'89 geplant, maar van 1905 tot 1910 afgekap om plek te maak vir nuwe voorstede. Parktown-Noord word van Rosebank geskei deur Jan Smutslaan.

Bron


Parktown-Noord  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

JohannesburgSandtonSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)Suid-Afrika-WetWoordeboek van die Afrikaanse TaalUpingtonOseaanbesoedelingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSonkragVerenigde State van AmerikaBrugGlobaliseringWisselkoersTswanaVierde Industriële RevolusieCarles PuigdemontLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSelfieFabelKlimaatveranderingKweekhuisgasNieuwoudtvilleKlitorisBreinvliesontstekingBreingewasKoolhidraatGriekwa-AfrikaansKalahariGeelsugAngssteuringVryheidsdagVrye FranseSwitserlandDokterBloedsomloopstelselTweede WêreldoorlogKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNasionale VrouedagGrondHoofkarakterLeonardo da VinciSeksNatuurlike hulpbronSenuweestelselHartversakingPalestyneVerkragtingEkonomieTrigeminale neuralgieSeksueel oordraagbare infeksieGoogleFotosinteseLas (rekeningkunde)VloeistofRookgewoonteErica BoyerRefentse MorakeRoesVoortrekkermonumentLys van Afrikaanse skrywersBeurtkragLeier3D-rolprentHuisvliegSuid-AfrikaPolitieke partySlag van Cuito CuanavaleSkaakBeroerteEmfiseemMielieSatellietLys van kinderspeletjiesSkildklierBerlynse MuurSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGrondsoorteAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More