Cottesloe

Cottesloe is 'n klein voorstad wes van Johannesburg se middestad, sowat 3 km noordwes van die stadsaal, wes van Braamfontein, noord van Vrededorp en Jan Hofmeyr, en suid van Parktown.

Dit is so genoem deur die eertydse minister van lande dr. Adam Jameson na die Wes-Australiese dorp met dieselfde naam, sowat 11 km suidwes van Perth.

Cottesloe
Cottesloe is in Gauteng
Cottesloe
Cottesloe
Cottesloe Cottesloe se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′42″S 28°2′3″O / 26.19500°S 28.03417°O / -26.19500; 28.03417 28°2′3″O / 26.19500°S 28.03417°O / -26.19500; 28.03417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,33 km2 (0,13 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 403
 • Digtheid4 252/km2 (11 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7,6%
 • Indiërs/Asiërs2,3%
 • Bruin mense3,4%
 • Swart mense86,0%
 • Ander0,8%
Taal (2011)
 • Tswana 16,7%
 • Engels 15,9%
 • Zoeloe 14,5%
 • Suid-Ndebele 12,3%
 • Ander 11,6%
Cottesloe
Die Hervormde kerk Johannesburg, Cottesloe, soos dit voorkom op die program vir die inwyding daarvan op 30 November 1935. Dit is vandag nog 'n baken op 'n heuwel in die voorstad.

In 1960 het Cottesloe wêreldbekend geraak vanweë die Cottesloe-kerkeberaad wat hier gehou is.

Sien ook

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings

Tags:

BraamfonteinJohannesburgParktownPerthVrededorp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterGroepsgebiedewetAfrikaDigitale en analogiese tydMandalaAarverkalkingPotchefstroomKersfeesInternetJeuksiekteSeksposisieCristiano RonaldoNic de JagerKolonialismePornografiese subgenresSmaakWaterstofDuitse maselsAanhalingstekensTweede WêreldoorlogKoeffisiënt en magswortelInsekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWiskundeGrondsoorteRivierKriekRosa ParksMikro-ekonomieWerkwoordStedelike hitte-eilandWeervoorspellingWitbloedselPuntDelft, KaapstadErfenisdag (Suid-Afrika)RymArabiesBeëdigde verklaringHamburgerNaaldekokerVeerSeksueel oordraagbare infeksieLeonardo da VinciVerlede tydBloedsomloopstelselSwart nasionalismeWetenskaplike klassifikasieWet op Bantoe-onderwysRugbyNag van die lang messeIslamNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFiela se kindBeeldspraakDiskriminasieDieregeluideVioolLetterlike en figuurlike taalgebruikNasionale VrouemonumentBosvarkEllipstekenBrongitisElektroniese of digitale mediaLikkewaanSelfoonGrondwetDoziKolorektale kankerVraag en aanbodViëtnamVoedselkettingUniversele Verklaring van MenseregteHerfs🡆 More