Parazoa

Parazoa is ’n ou subkoninkryk onder diere.

Die naam beteken letterlik "langs die diere".

Parazoa
Tydperk: Ediacarium – tans
Parazoa
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Parazoa
Filums

Beskrywing

Parazoa verskil van hul Choanoflagellatea-voorsate deurdat hulle nie mikroskopies is nie en gedifferensieerde selle het. Hulle het egter nie weefsel en organe nie. Die enigste oorlewende Parazoa is sponse, wat tot die filum Porifera behoort, en die Trichoplax in die filum Placozoa.

Parazoa se liggaam het geen simmetrie nie; alle ander diergroepe toon die een of ander vorm van simmetrie. Daar is tans 5 000 spesies, waarvan 150 varswaterdiere is. Larwes is plankton en volwassenes sittend.

Kladistiek

Die skeiding tussen Parazoa en Eumetazoa word geraam op 940 miljoen jaar gelede.

Die groep word nou as parafileties beskou. Dit word nie ingesluit in die meeste moderne kladistiese ontledings nie. Wanneer daarna verwys word, word dit soms beskou as dieselfde as Porifera.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Parazoa BeskrywingParazoa KladistiekParazoa VerwysingsParazoa Eksterne skakelsParazoa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KapitalismeVulkaanPankreasCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHoofpynGeskiedenis (vakgebied)Sonja HerholdtOu Apostoliese KerkNierversakingC.J. LangenhovenHematurieVulkanismeVars waterAssonansieKnysnaLys van bekende Suid-AfrikanersHoenderIngenieursweseMorfeemVaginale kankerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBruto binnelandse produkHartSnaarinstrumentAppelWortelHomofoonKatHokkieFinale OplossingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDigvormDeon GrootBalletOlimpiese SpeleMagnetismeAngolese BurgeroorlogWaarheid-en-versoeningskommissieProstaatkankerKlimaatveranderingSlangGriekwa-AfrikaansAntjie SomersNelson MandelaInligtingReënLys van Afrikaanse televisiereekseHemelvaartEnsiklopedie7de LaanBrandmondsindroomSelfieLionel PetersonSelfvertroueProvinsies van Suid-AfrikaEiffeltoringMonopolyGrondsoorteDermpoliepWitbloedselLewerTandbederfHoofstadVoedselkettingAfrikaanse taalleerPretoriaOlimpiese SomerspeleRobbeneilandRassisme in AfrikaWieg van die MensdomDubbelpuntGewone luislangDesmond Tutu🡆 More