Eumetazoa

Eumetazoa is ’n subkoninkryk onder diere.

Die naam beteken letterlik "regte ná diere" (Grieks: εὖ eu + μετά metá + ζῷον zoon). Dit bevat alle groot diergroepe buiten sponse, Placozoa en verskeie ander uitgestorwe of obskure lewensvorme. Kenmerkend van Eumetazoa is ware weefsel wat in kiemlae georganiseer is, die teenwoordigheid van neurone en ’n embrio wat deur ’n gastrula-stadium gaan. Die groep sluit gewoonlik minstens Ctenophora, Cnidaria en Bilateria in. Of Mesozoa daarin hoort, word betwis.

Eumetazoa
Tydperk: Ediacarium – tans
Eumetazoa
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Eumetazoa
Animalia (Metazoa)


Porifera Eumetazoa



PlacozoaEumetazoa



Eumetazoa


Mesozoa?





CtenophoraEumetazoa



CnidariaEumetazoa




BilateriaEumetazoa






Sommige filogenetici het al voorgestel dat sponse en Eumetazoa apart van eensellige organismes ontwikkel het, wat sou beteken die diereryk vorm nie ’n klade (’n volledige groepering van alle organismes wat van ’n gemeenskaplike voorouer afstam) nie. Genetiese studies en sommige morfologiese eienskappe, soos die gemeenskaplike teenwoordigheid van koanosiete, steun egter die idee van ’n gemeenskaplike oorsprong.

Die Eumetazoa het in die Neoproterosoïkum (waarskynlik in die Kriogenium) ontstaan.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatWitrenosterStereotipeKuberkrakerVoedingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSarel Jacob PretoriusIndustriële RevolusieLys van Kaapstad se voorstedeAardedagBloemfonteinVloeistofHomoniemEnsiklopedieDermpoliepLeierGordelroosBeaufortskaalSpringbokPaddaTropiese sikloonGesondheidLarry PageWiskundige terminologieJohannes MeintjesMassaLys van bekende Suid-AfrikanersPinksterPolisieMielieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSlangDemi Lee MooreBosluisNarsistiese persoonlikheidsteuringLenteDonkieSlawernyOranjerivierKonjunktivitisMiddelmisbruikGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOrthopteraPeriodieke tabelLys van nedersettings in Suid-AfrikaRuslandGrondsoorteHolocaustHaelTsoenamiWerkwoordGautengOnse VaderKimberleyNagmaalVolhoubare ontwikkelingTweede Nuwe JaarEeuThabo MbekiHemelvaartLangste woordAkwariumParkinson se siekteAalwynChemiese verbindingMieliestronkSkaakBosluisbytkoorsFacebookGeslagTydGeslagsgelykheidIntensiewe vormAkroniemNasionalismeSendelingposisieVaste stof🡆 More