Eukarioot: Taksonomiese groep waarvan die lede 'n selkern het wat binne 'n kernomhulsel ingesluit is

Eukariote is lede van die domein Eukaryota: organismes wat organelle binne-in hul selle bevat, soos die selkern, golgi-apparaat, mitochondrium en in plante, chloroplaste.

Die domein bevat alle plante, diere, alge, swamme en protiste.

Eukarioot
Tydperk: Orosirium – Nou 1850–0 m. jaar gelede
Eukarioot: Taksonomiese groep waarvan die lede 'n selkern het wat binne 'n kernomhulsel ingesluit is
Eukariote en voorbeelde van hul diversiteit – kloksgewys van bo links: Rooi messelby, porcinisampioen, sjimpansee, Isotricha intestinalis, Ranunculus asiaticus, en Volvox carteri
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
(Chatton, 1925) Whittaker & Margulis, 1978
Supergroepe en koninkryke
  • Archaeplastida
  • Hemimastigophora

Eukariotiese organismes wat nie onder die koninkryke Plantae, Animalia of Fungi geklassifiseer kan word nie, word soms in die koninkryk Protista gegroepeer.

In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.

Kladogram

Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:

Lewe

Bacteria




Archaea



Eukariote
Bikonta
Archaeplastida

Glaucophyta



Rhodophyta



Viridiplantae (plante)



Harosa
Heterokonta

Bacillariophyceae (diatome)



Ochrophyta



Oomycota



Alveolata

Ciliophora


Myzozoa

Apicomplexa


Dinozoa

Dinoflagellata



Protalveolata






Rhizaria




Excavata



Unikonta

Amoebozoa



Opisthokonta (diere, swamme)







Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarkoseDesiré GardnerHekseryEierleierMiljardWerwelkolomVratMenseregteInhoudJudaïsmeDuitsLys van woestyneBelgiëAnilingusMakazole MapimpiPornografiese subgenresProvinsies van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersFiksieKarpaletonnelsindroomBloedvergiftigingCleopatra VIIKarlien van JaarsveldSemenRykie van ReenenByeboerderyEuropese UnieLDiplopodaVoornaamwoordKomeetKolonoskopieLiewe HeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MenseregtedagHartaanvalSteenkoolMielieBloeddrukThabo MbekiTropiese sikloonMeksikoDemokrasieLys van slangeStaat PalestinaHerpes simplexDigvormHerfsGetalBaarmoederHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKlein vyf diereWikimedia-stigtingJan van RiebeeckHeliosfeerSmaakRugbywêreldbeker 1987MiddelmisbruikWortelkanaalPubiese hareOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoolhidraatWit-DonderdagOntbinding van die SowjetunieWoordHoofpynRenteRob HersovEkonomie van Suid-AfrikaSamestelling🡆 More