Maksimiliaan I Van Meksiko

Ferdinand Maksimiliaan Josef Maria van Oostenryk (* 6 Julie 1832 in Schönbrunn, Wene, Keiserryk Oostenryk; † 19 Junie 1867 in Querétaro, Meksiko), ook bekend as Maksimiliaan I van Meksiko (Spaans: Maximiliano I de México, is tydens die Franse intervensie onder Napoleon III van Frankryk tussen 1864 en 1867 as enigste keiser van die Tweede Meksikaanse Keiserryk ingesit.

Maksimiliaan I van Meksiko
Keiser van Meksiko
Maksimiliaan I van Meksiko omstreeks 1865
Maksimiliaan I van Meksiko omstreeks 1865
Vorstehuis Habsburg
Titel Keiser van Meksiko
Regeer 10 April 186419 Junie 1867
Voorganger Agustín de Iturbide‎‎
Opvolger Monargie ontbind
Volle naam Ferdinand Maksimiliaan Josef Maria van Oostenryk
Gebore 6 Julie 1832; Schönbrunn, Wene, Keiserryk Oostenryk
Oorlede 19 Junie 1867; Querétaro, Meksiko
Begrawe Kapuzinergruft, Wene, Oostenryk
Eggenoot Charlotte van België
Kinders Agustín de Iturbide y Green
Salvador de Iturbide y Marzán
Vader Frans Karel Josef
Moeder Sophie
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Maksimiliaan I Van Meksiko
Maksimiliaan I Van Meksiko
Cesare Dell’Acqua: Maksimiliaan ontvang die Meksikaanse delegasie
Maksimiliaan I Van Meksiko
Édouard Manet: Die teregstelling van Maksimiliaan van Meksiko

Maksimiliaan I was die kleinseun van Frans II en die seun van Frans Karel. Sy ouer broer Frans Josef I het tussen 1848 en 1867 die Keiserryk Oostenryk en vanaf 1867 tot 1916 Oostenryk-Hongarye regeer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1832186719 Junie6 JulieFranse intervensie in MeksikoKeiserryk OostenrykMeksikoNapoleon III van FrankrykSpaansTweede Meksikaanse KeiserrykWene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die KontrakSpesieSendelingposisie2023 Spaanse Grand PrixBettie KempSeekoeiJohan StemmetHerpes simplexSodomieWortel (groente)Afghanistan1945Seksualiteit in antieke RomeKhoisanVolhoubaarheid2023TreinOogproblemeDwayne WayansPlastiekNoord-AmerikaKrimpvarkieHernubare energieByStaalAlan RickmanLys van bekende Suid-AfrikanersVan Pletzen (musiekgroep)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGravis-aksenttekenBloedvergiftigingUilSlotmasjienCristiano RonaldoSwartwitpensAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKapokboomKimberleyAkroniemJennifer ZamudioBreingewasSendelingWetenskaplike klassifikasieEngelsLikkewaanBaardskeerder-spinnekopNoord-KaapVirusStollingsgesteenteTien GebooieGeskiedenis van AfrikaansTweede VryheidsoorlogDroogteErfenisdag (Suid-Afrika)Wikimedia-stigtingAarverkalkingPersentasieMoslemHemelvaartRichard van der WesthuizenLys van Suider-Afrikaanse soogdiere29 AprilHoër Landbouskool BolandGompouOntsteking (geneeskunde)RynMisdaadHoofmeisieKonsonantSiya KolisiDie GelofteKolitisPiesang🡆 More