Groente Wortel

Die eetbare wortel is plantkundig dieselfde soort as die Nederlandse inheemse plant, die wilde peen (Daucus carota).

Wortel
Groente Wortel
Geplukte vars wortels.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Apiales
Familie:
Apiaceae
Genus:
Daucus
Spesie:
D. carota
Binomiale naam
Daucus carota
Groente Wortel
Wortels kan selektief gekweek word om verskillende kleure te produseer.
Groente Wortel
Daucus carota subsp. maximus

Geskiedenis

Die huidige oranje wortel is slegs die resultaat van selektiewe oor-en-oor kruising. Die eerste wortels kom oorspronklik uit Persië (vandag Iran) en is deur die V.O.C. in die 17de eeu na Nederland gebring. Die wortel word hierna in Nederland gekruis totdat dit die oranje kleur van die Huis van Oranje-Nassau aanneem, deur die verhoging van betakaroteen (Vitamien A)-vlakke daarin. Dus het die wortel sy huidige kleur aan die 'Oranjes' van Nederland te danke. Die oranje wortel word daarna in die 17de eeu oor die res van Europa versprei.

Bestanddele

Die berekende voedingswaarde van 100 gram vars wortel is:

Energiewaarde 173 kJ (41 kkal)
Koolhidraat 9,6 gram
Proteïne 1 gram
Vet 0,2 gram
Vitamien C 5,9 mg
Betakaroteen 8 mg
Vitamien B1 0,07 mg
Vitamien B2 0,05 mg
Vitamien B6 0,27 mg
Fosfor 36 mg
Kalium 328 mg
Kalsium 35 mg
Magnesium 13 mg
Sink 0,27 mg
Yster 0,3 mg

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Veelrassige pornografieSekelvin-ghieliemientjieNiemetaalInvloed van vigs op die ekonomieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOnbemande vliegtuigAngolese BurgeroorlogSan FranciscoTrappe van vergelykingAktuarisWortelPeriodieke tabelBukkakePlae van EgipteLuiperdJoe NiemandBhimrao Ramji AmbedkarVerbruikerKaartSamestellingVisKolorektale kankerGeelhoutBloeddrukDesimale breukePenisverlengingPad na jou hartNelson MandelaGroot DepressieSonnestelselKaapstadSeekoeiSkilpadMenslike seksuele gedragAfrikaanse Protestantse KerkGewone tortelduifSnoekerLys van visseVolksrepubliek ChinaOlifantKommaPresident van die Verenigde State van AmerikaBuffelApostelMediaWikiTjelloOntwerpKankerLys van Afrikaanse skrywersSuikerbekkiesMenslike skeletTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMetaalSwangerskapLemoenduifPlantHipertensieMadison IvyOnse VaderSeptimius FundRenosterkewerHernubare energieKoöperasiestoriesMiddeloorontstekingHiënaSelfvertroueKanadaSkaakDemokrasieWaterstofKoolstofKriekSuid-Afrikaanse GrensoorlogKrugerwildtuinAardkors🡆 More