Marakele- Nasionale Park

Die Marakele- Nasionale Park is geleë in Limpopo, 15 km noordoos van Thabazimbi.

Die park is 67 000 ha groot. Die dorp Matlabas is langs die park geleë.

Marakele- Nasionale Park
Uitsig vanaf Waterberg in die Marakele- Nasionale Park
Uitsig vanaf Waterberg in die Marakele- Nasionale Park
Land Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Naaste dorp Thabazimbi
Ligging van Marakele- Nasionale Park op 'n kaart (Limpopo)
Marakele- Nasionale Park
Marakele- Nasionale Park
Koördinate: 24°23′20″S 27°37′0″O / 24.38889°S 27.61667°O / -24.38889; 27.61667 27°37′0″O / 24.38889°S 27.61667°O / -24.38889; 27.61667
Oppervlak 67 000 ha
Openingsjaar 1994
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Marakele- Nasionale Park

Geskiedenis

Die park het aanvanklik ontstaan as die Kransberg Nasionale Park in 1994 maar is later vergroot en hernoem as Marakele.

Soogdiere

Hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls om waar te neem.

Plantelewe

Daar kom verskeie boom- en proteaspesies in die park voor.

Bome

Huisvesting

Twee tentkampe is aangelê in Marakele, naamlik Tlopi en Bontle. Volgens SANParke se webblad word daar tussen April en September 2013 nog 8 tenteenhede aangebou by Bontle, maar die kampterrein sal steeds oop wees vir besoekers.

Bron

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Tags:

Marakele- Nasionale Park GeskiedenisMarakele- Nasionale Park SoogdiereMarakele- Nasionale Park PlanteleweMarakele- Nasionale Park HuisvestingMarakele- Nasionale Park BronMarakele- Nasionale ParkLimpopoMatlabasThabazimbi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeurtkragBorsHidroëlektrisiteitWitrenosterToekoms van die AardeSelfmoordWayde van NiekerkLiefdeNasionale VrouedagVenda (taal)SonSaartjie BaartmanKrimpvarkieTsongaD.J. OppermanDigtheidWelwillendheidsdagGawes van die Heilige GeesElon MuskSportErosietipesWetenskaplike klassifikasieFibonacci-reeksChatGPTOorstromingRefentse MorakeWet op Bantoe-onderwysLyfstraf in skoleMondVloeistofIoonRoofdierGroepsdrukBesoedelingMeeueLys van Joodse feeste en herdenkingsPlaattektoniekChroniese siekteGeografie van Suid-AfrikaVaginale kankerNatuurlike hulpbronCristiano RonaldoBloedvergiftigingAnneli van RooyenProksemikaTafelsoutKultuurJeuksiekteEmfiseemKlankSkilpadSwart menseLys van hoofstedeKangaroeRenosterAssonansieMoedersdagLys van nedersettings in Suid-AfrikaSonnetKrapWillie JoubertErektiele disfunksieAfleiding (taalkunde)KonsentrasiekampGrondsoorteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRassisme in AfrikaLSeilvaartBeroerteMenseregteKlem-in-die-kaakJapie GreylingFinansiële staatNaaldekokerHart🡆 More