Suid-Afrikaanse Nasionale Parke

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale parke.

SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke met 'n totale area van 3 700 000 km2, of omtrent 3% van die land se oppervlakte.

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke
Landskap in die Nasionale Krugerwildtuin
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke
Tafelberg, soos vanaf Leeukop gesien.

Die bekendste park is die Krugerwildtuin, wat ook die grootste en oudste is. Dit beslaan 'n gebied van amper 2 000 000 km2 en is in 1898 geproklameer en het in 1926 vir besoekers geopen.

Die Krugerwildtuin en die Tafelberg Nasionale Park is die twee mees besoekte trekpleisters vir toeriste in die land. Daarnaas is die onlangs-vergrote Addo-olifant Nasionale Park byna deurentyd vol bespreek, weens sy maklike bereikbaarheid van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) af.

Parke

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Addo
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Agulhas
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Augrabies
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Bontebok
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Kamdeboo
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Golden Gate
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Karoo
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Kgalagadi
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Kruger
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Mapungubwe
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Marakele
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Mokala
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Bergkwagga
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Namaqua
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Tafelberg
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Tankwa Karoo
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Tuinroete
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
Weskus
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke 
|Ai-|Ais/Richtersveld
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke

Die volgende parke word deur SANParke bestuur en bedryf:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Nasionale parkSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RektumKwaggaMenseregtedagAarverkalkingRuhan du ToitXGesondheidsbeleidVoornaamwoordVoortplantingHemelvaartsdagVoortrekkermonumentWhatsAppWes-KaapSemenOrgasmeSkaapSokkerSelfmoordBoerperdDie SeksIngrid JonkerSteve BikoHoutSiektePseudowetenskapAborsieHentaiColeskeBettie KempKouga Plaaslike MunisipaliteitDie Real Housewives van die WynlandeJan van RiebeeckGroepsdrukHernubare energieNeo-FascismeNasionale VrouedagTownshipMusiekSuid-Afrikaanse GrensoorlogSlag van BloedrivierMenstruasieSeksuele omgangGeskiedenis van erotiese afbeeldingsElzette MaarschalkKJacob ZumaGemeenskapsorganisasieBethalRassisme in AfrikaProstaatmasseringBlackie Swart (sanger)SnaarinstrumentArmoedeIrakKlimaatNamakwalandSeksuele opwekkingVoorsetselKain en AbelNaaldekokerProvinsies van Suid-AfrikaDwayne WayansSpringbokkeSwartwitpensLewerSybel CoetzeeGerrie PretoriusUDokterMIV/vigs in Suid-AfrikaWayback MachineTrigeminale neuralgieBethlehem, VrystaatGeslagsorgaanAfrikaanse Protestantse Kerk🡆 More