Die Seks

Die Seks is 'n Afrikaanse musiekgroep van Bellville in die Wes-Kaap.

Die Seks bestaan uit Christo van Wyk, Nicolaas van Wyk, Dewald Gerber, Calvin Siderfin, en Pieter Fabricius. Die groep is in die middel van 2007 begin en het 'n debuut-EP, Geeste van Heimwee, in Junie 2008 vrygestel. In September 2008 is hul eerste enkelsnit "Versigtig verslaaf" se musiekvideo op die Afrikaanse musiekkanaal MK uitgesaai.

Die Seks
OorsprongBellville, Wes-Kaap (Suid-Afrika)
GenresPop, emo
Jare aktief2007 tot hede
LedeChristo van Wyk
Nicolaas van Wyk
Dewald Gerber
Calvin Siderfin
Pieter Fabricius
    Hierdie artikel handel oor die musiekgroep; vir menslike geslagsomgang, sien seks.

Die Seks beskryf hulself as pop/rock. Hul musiek bevat kenmerkende elemente van die emo-musiekgenre, soos onder meer die verwringde kitaarriwwe wat dalend gespeel word om die negatiewe te beklemtoon, asook duistere lirieke waarin donker onderwerpe herhaaldelik voorkom.

Diskografie

EP's

  • Geeste van heimwee (2008)

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansBellvilleMKMusiekgroepWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfvertroueMonumentVolksrepubliek ChinaSinoniemEjakulasieMiljardOlimpiese Somerspele 2024AborsieMensKarakteriseringChromatografieSjimpanseeAardedagMenstruasieBeesVioolSleutel (musiek)ErosietipesDuitsBesoedelingJohnny RapidBeaufortskaalPornografiese akteurSeksuele opwekkingDeon GrootLys van Kaapstad se voorstedeMetafoorAkademiaSeksualiteitSanskritGewone breukeBreedtegraadIronieAardverwarmingDirekte en Indirekte redeProvinsies van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersRacheltjie de BeerDagboekRivierLika BerningKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTrekarbeidSamestellende afleidingBalletMeervoudKangogrotteEkonomie van Suid-AfrikaLieweheersbesieMarie AntoinetteEnkelvoudige sinBateReënspinnekopEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKrampSowjetunieLyfstraf in skoleBaljuDermpoliepWetenskaplike klassifikasieMaatskaplike verantwoordelikheidJazzXhosaLys van NG gemeentesBerilliumSuid-EuropaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSendelingposisieHoofkarakterTemperatuurAngolese BurgeroorlogAgtervoegselNasionale VrouedagLeonardo da VinciRym🡆 More