Oos-Londen-Kusnatuurreservaat

Oos-Londen-kusnatuurreservaat is 'n beskermde gebied in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat deur Oos-Kaap Parke bestuur word.

Dit beslaan 'n gebied van 3 424 hektaar en sluit 12 kleiner natuurreservate en beskermde gebiede in.

Die hoofredes vir sy bestaan is die bewaring van die streek se biodiversiteit, beskerming van natuurlike plantegroei en bestuur van buiteaardse plantegroei.

Parke

Die natuurreservaat is saamgestel uit verskeie losstaande kleiner parke met 'n totale oppervlakte van 3 424 hektaar. Dit strek van die Groot-Keirivier in die ooste tot by die Chalumnarivier in die weste, langs ongeveer 250 km se kuslyn. Die parke is die volgende:

Kusparke

  • Cape Morgan Natuurreservaat
  • Dubbelmond Natuurreservaat
  • Kaap Henderson Natuurreservaat
  • Gulu Natuurreservaat
  • Kwelera Natuurreservaat (toeganklik deur die Kwelera Nasionale Botaniese Tuin )
  • Nahoon Natuurreservaat
  • Gonubie
  • Kidd's Beach
  • Kayser's Beach
  • Chalumna
  • Chintsa-Wes

Binnelandse parke

Onder die parke wat na die binneland geleë is, is die volgende:

  • Fort Pato Natuurreservaat
  • Umtiza Natuurreservaat

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Oos-Londen-Kusnatuurreservaat ParkeOos-Londen-Kusnatuurreservaat Sien ookOos-Londen-Kusnatuurreservaat VerwysingsOos-Londen-Kusnatuurreservaat Eksterne skakelsOos-Londen-KusnatuurreservaatOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsSeksVraag en aanbodSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterkringloopKwaZuluRolprentWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansCovid-19-pandemieKasterolieNarkoseSpringbokGoogleLeestekenMonoloogBrongitisMobutu Sese SekoKaapse MaleiersBateHutsmerkVerkragtingUpingtonCradock-4Erektiele disfunksieCleopatra VIITsongaOmanDurbanWerkersdagAs jy singPersentasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSkildklierPaarl GimnasiumApostoliese GeloofsbelydenisNieuwoudtvilleStereotipeMagneetSelfstandige naamwoordGenadedoodVarkGrondEkonomiese sektorPerdJapanAardeSimboolHulpwerkwoordDubbelpuntSteve BikoVloeistofRooikatHuisvliegWes-KaapKrieketPad na jou hartBlack SashEben EtzebethSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van kinderspeletjiesLiesbreukAnrich HerbstWaarheid-en-versoeningskommissieBeesLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaVolhoubaarheidBysteekBloeddrukJohannesburgMierEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPlastiekFietsKarlien van JaarsveldMierleeu🡆 More