Coleske

Coleske is ’n voormalige Suid-Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Ewald (1970-) en Arnold (1971-) bestaan het.

Coleske
GeboreEwald in 1970, Arnold in 1971
Port Elizabeth
GenresPopmusiek
Beroep(e)Musiekprodusente
InstrumenteStem
Jare aktief1996–2001
Gewese ledeArnold en Ewald Coleske

Die broers se debuutalbum, Die Coleskes, is in 1989 uitgereik. In 1997 was hulle liedjie Take Me Where the Sun is Shining 'n internasionale treffer gewees. Hulle is in dieselfde jaar ook met 'n Sama vereer.

Daarna stig hulle Coleske Artists en verskuif hul aandag na die produksiekant van musiek. Tans is hulle vir sangers soos Riana Nel, Lianie May en Jay verantwoordelik. Benewens die bestuur van kunstenaars hanteer dié maatskappy ook produksies soos Afrikaans is Groot en Classics is Groot.

Diskografie

Albums

  • 1989: Die Coleskes
  • 1996: Coleske
  • 2000: Faith In Love
  • 2001: Coleske – Sings Simon & Garfunkel

Enkelspelers

  • 1997: Take Me Where The Sun Is Shining
  • 1997: "My Only"

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Coleske DiskografieColeske VerwysingsColeske Eksterne skakelsColeskeMusiekgroepSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartaanvalMiltCalviniaNierversakingAardedagDokterAfleiding (taalkunde)Tropiese sikloonStam (taalkunde)VoorsetselAppelNazi-DuitslandLetterlike en figuurlike taalgebruikWekkerHoofpynHomofoonStikstofGroot GatVolhoubaarheidHindoeïsmeMisdaadSitrusDiarreeSiya KolisiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994InligtingHaasUnited Democratic FrontRefentse MorakeKoringWinnie Madikizela-MandelaPlaattektoniekHartversakingKlimaatSatellietDermpoliepSout (chemiese stof)WolfByMenstruasieVaginaOrale seksSeksNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaIntensiewe vormRumatoïede artritisJan van TonderOu Apostoliese KerkIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieKlimaatsverandering in AfrikaWolkKunstenaarGamelanWaterKaliumToekoms van die AardeFrederik Willem de KlerkSinkSteve BikoNag van die lang messeRonelda KamferPriemgetalMasturbasieKangaroeSpreeuBelastingAkroniemSuiwelprodukVoorvoegselJudaïsmeZoeloesMiteMierNedersettingRekenaarFossielbrandstofVryheid van spraakVergelykings (taalkunde)Klavier🡆 More