Rooiribbok

Die rooiribbok (Redunca fulvorufula) is 'n mediumgrootte-wildsbok wat in bergagtige gebiede in Afrika suid van die Sahara aangetref word.

Rooiribbok
Rooiribbok
Fluite in die Koninklike Natalse N. P.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Redunca
Spesie:
R. fulvorufula
Binomiale naam
Redunca fulvorufula
(Afzelius, 1815)
Rooiribbok
     R. f. adamauae      R. f. chanleri      R. f. fulvorufula

Volwasse rooiribbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm en weeg ongeveer 25 kg. Ramme het twee ietwat gekromde horings wat tot 23 cm lank kan wees.

Die ooi kry telkens een lammetjie. Rooiribbokke kan tot 8 jaar oud word.

Alhoewel hy 'n "rooiribbok" heet, is hierdie bok nouer verwant aan die rietbok as aan die vaalribbok.

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van AfrikaansKonjunktivitisLewerLys van nedersettings in Suid-AfrikaNeonAppelKankerKrugerwildtuinVoëlGrondsoorteStaatstoelaeEnkelvoudige sinC. Louis LeipoldtSpierAgtergrond (narratief)EugenetikaVoortrekkersTransatlantiese slawehandelUnited Democratic FrontEmo AdamsPinksterDoopSinoniemHemelvaartSaartjie BaartmanSeksuele penetrasiePoësieRugbyProvinsies van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaTienerAarde se atmosfeerBernice WestSirkelWikimedia-stigting23 AprilVingerseksDokterInternetFacebookBruin menseOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKolorektale kankerPseudowetenskapNasionale VrouedagKlein-KarooAnrich HerbstKonflik (proses)HokkieKweekhuiseffekHipoteseE-posGeprosesseerde kosBoer Soek 'n VrouKinderregteVlekvrye staalGoogle MapsIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieMeettegniekMetaalDramaMaagBybelVoegwoordLeierOrthopteraDriedimensioneelBosluisAngina pectorisSeksismeSimboolVrystaatVloeistofStilleweWaterbesparing in Suid-AfrikaHeks van HexrivierPenisVoornaamwoord🡆 More