Thabazimbi

Thabazimbi (berg van yster) is 'n dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Die dorp het 'n bevolking van 28 847 in 2011 gehad.

Thabazimbi
Thabazimbi se sentrale besigheidsdistrik
Thabazimbi se sentrale besigheidsdistrik
Thabazimbi is in Limpopo
Thabazimbi
Thabazimbi
Thabazimbi Thabazimbi se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°36′S 27°24′O / 24.600°S 27.400°O / -24.600; 27.400 27°24′O / 24.600°S 27.400°O / -24.600; 27.400
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikWaterberg
MunisipaliteitThabazimbi
Stigting1953
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
 • BurgemeesterJM Fischer
Oppervlak
 • Totaal160,89 km2 (62,12 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal28 847
 • Digtheid179/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense19.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense82.3%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Tswana53.8%
 • Afrikaans17.2%
 • Noord-Sotho9.9%
 • Engels3.8%
 • Ander15.3%
Poskode (strate)
0387
Poskode (posbusse)
0380
Skakelkode014
Webwerfthabazimbi.gov.za

Geskiedenis

Thabazimbi 
Ysterertsmyne in Thabazimbi

Die dorp het sy ontstaan te danke aan die buitengewone ryk ystererts wat JH Williams in 1919 by Vliegpoort ontdek het. Die erts is deur die regering gekoop vir die pasgestigte Yskor (1928) wat in 1931 met sy bedrywighede begin het. 'n Takspoorlyn is vanaf Northam gebou. 'n Dorp (vir die werknemers van Yskor) is op die plaas Kwaggashoek uitgelê en in 1953 geproklameer.

Myn en Distrik

Die myn lewer jaarliks sowat 2 miljoen ton erts wat per spoor na Yskor se werke vervoer word. Beesboerdey is die belangrikste landbouaktiwiteit in die distrik (8 000 km²). Daar is ook ander beduidende neerslae van chroom en ystererts in die omgewing bewys.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Thabazimbi GeskiedenisThabazimbi Myn en DistrikThabazimbi Sien ookThabazimbi VerwysingsThabazimbi Eksterne skakelsThabazimbiLimpopoSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JansenvilleVoornaamwoordVoorsetselLongSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BeurtkragOu Apostoliese KerkWebjoernaalHondAsiëChemiese reaksieSelfieRumatiekBreinvliesontstekingVoorvoegselGrondsoorteKuberkrakerKoos du PlessisKwame NkrumahGeprosesseerde kosAnale kankerWoordsoortSeekoeiOrrelYstertydperkItaliëPoesLys van landeOlimpiese SomerspeleSpierTaalRassismeWortelAnilingusRenosterLys van politieke partye in Suid-AfrikaJeugdagJohannesburgGalileo GalileiLys van Kaapstad se voorstedeWêreld- Ekonomiese ForumDokterSosiale mediaErfenisdag (Suid-Afrika)WoestynMahatma GandhiErektiele disfunksieLarry PageDuitslandOraniaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KinkhoesAfro-AmerikanersWaterbesparing in Suid-AfrikaGroepsdrukNG gemeente JansenvilleSimboolPaarl GimnasiumVaginaNazi-DuitslandPaulus van TarsusHamburgerNaaldekokerLTylaSimon PetrusIngrid JonkerCleopatra VIIVrystaatDiepaartromboseGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakFaf de KlerkTrappe van vergelykingVoortrekkermonumentSamestellingSelfoon🡆 More