Swartwildebees

Die swartwildebees (Connochaetes gnou) is 'n groot wildsbok wat in die hoë velde van Suider-Afrika voorkom.

Die spesie het uitsterwing in die gesig gestaar, maar bevolkings in privaat gebiede en natuurreservate het na 1994 met sukses toegeneem.

Swartwildebees
Swartwildebees
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. gnou
Binomiale naam
Connochaetes gnou
(Zimmermann, 1780)
Swartwildebees
verspreiding
Sinonieme
  • Bos gnou (Zimmermann, 1777)
  • Antilope capensis (Gatterer, 1780)
  • Antilope gnou (Zimmermann, 1780)
  • Antilope gnu (Gmelin, 1788)
  • Catoblepas operculatus (Brookes, 1828)
  • Bos connochaetes (Forster, 1844)

Volwasse swartwildebeeste het 'n gemiddelde massa van 180 kg en 'n hoogte van 120 cm. Hulle lyk baie op die blouwildebees, maar is ietwat kleiner en het 'n wit stert. Die bulle het horings wat tot 68 cm lank kan word.

Die koei is vir 8 tot 8,5 maande dragtig, waarna 'n enkele kalfie gebore word. Swartwildebeeste het 'n moontlike lewensduur van 20 jaar.

Swartwildebees
'n Swartwildebees op galop in die Kliprivier Natuurreservaat, Johannesburg.

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

Swartwildebees Sien ookSwartwildebees VerwysingsSwartwildebees BronnelysSwartwildebees Eksterne skakelsSwartwildebees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsSuikersiekteNarsistiese persoonlikheidsteuringSkilpadEwenaarKoggelmanderGriepVerkoueWet op Bantoe-onderwysMunhwa Broadcasting CorporationBeroerteJanie du PlessisMIVLys van Suid-Afrikaanse musikanteOntkiemingHomofoonSosiale mediaWeer (meteorologie)DoelwitMusiekRekenaarWaterkringloopKaren MeiringEngelsLys van bekende Suid-AfrikanersMosesAntisemitismeVisFiksieJan van HunksKommunikasieJudaïsmeBelastingNederlandsLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandAardverwarmingDawidMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBestaansboerderyNatuurlike hulpbronKankerKatoenKrapPrimêre sektor van die ekonomieDroomDikdermKriekLys van veltoestandeWatersuiweringXenofobieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePomeloLeon KrugerGeldAnale seksProvinsies van Suid-AfrikaAt BothaBetonAllan BoesakGasOntbossingTrappe van vergelykingByeboerderyTrekarbeidKameelperdLeeuPêrelWetenskaplike klassifikasieWieg van die MensdomJan CombrinkAnette EngelbrechtKrieketDuitse maselsLeonardo da VinciGianna Michaels🡆 More