Lys Van Katrasse: Wiki lysartikel

Hierdie lys van katrasse sluit in huiskatte en kruisings tussen huis- en wilde katte (soos die Bengaalse en die Savannekat).

Dit is ’n algemene lys en nie beperk tot ’n sekere vereniging nie. Klassifiseringsverskille tussen verskillende katregisters bring mee dat ’n individuele dier van register tot register kan verskil. The International Cat Association (TICA) se Himalajakat word byvoorbeeld deur die Cat Fanciers' Association (CFA) in Amerika beskou as ’n kleurpunt-weergawe van die Persiese kat, terwyl die CFA se Javanese kat deur TICA beskou word as ’n kleurvariant van die Balinese kat.

Langhaar- en korthaarhuiskatte is nie rasse nie, maar terme wat in katliefhebbery gebruik word om katte te beskryf wat nie tot ’n spesifieke ras behoort nie. Net so is ’n skilpaddopkat nie ’n ras nie, maar ’n kat met ’n sekere kleurpatroon.

Rasse

Ras Oorsprong Ontstaan Soort lyf Pels Patroon Foto
Abessiniese kat Ethiopië Natuurlik Oosters Kort Strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Amerikaanse draadhaarkat/American Wirehair VSA Mutasie Lank Kort Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Amerikaanse korthaarkat VSA Natuurlik Lank, atleties Kort Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Amerikaanse kruloorkat VSA Mutasie Gemiddeld Kort/lank Alle

Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 

Amerikaanse langhaarkat VSA Kruisras Lank Alle
Amerikaanse stompstertkat VSA Kruisras Halfstewig Kort/lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Asiatiese kat In Brittanje ontwikkel Kruisras Gemiddeld Kort Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Australiese sluierkat/Australian Mist Australië Kruisras Gemiddeld Kort Kolle en strepe Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Balinese kat VSA Kruisras Oosters Lank Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Bambino Haarloos of donserig
Bengaalse kat VSA Hibride Kort Kolle/marmerpatroon Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Birmaanse kat/Burmese kat Birma en Thailand Natuurlik Kort Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Bombaaikat/Bombay VSA Kruisras Kort Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Brasiliaanse korthaarkat Brasilië Natuurlik Sterk, maar elegant Kort Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Britse korthaarkat Brittanje Natuurlik Kort Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Britse langhaarkat Brittanje Kompak Lank en glansend Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Burmilla Brittanje Kruisras Kort/lank Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Chartreux Frankryk Natuurlik Kort en stewig Kort Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Chausie Frankryk Kruising Lank, lenig Kort Strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Cheetoh VSA Hibride Kort Kolle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Corniese rex Brittanje Mutasie Rex Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Devon-rex England Mutasie Oosters Rex Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Don-sfinks/Donskoi Rusland Haarloos Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Dragon Li/Li Hua Mao Sjina Natuurlik Stewig Kort Gestreep Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Duitse rex Oos-Duitsland Mutasie Gemiddeld Rex Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Egeïese kat Griekeland Natuurlik Gemiddeld Halflank Twee of drie kleure
Egiptiese mau Egipte Natuurlik Kort Kolle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Eksotiese korthaarkat VSA Kruisras Stewig Kort Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Europese korthaarkat Swede Natuurlik Gemiddeld tot groot Kort Alle kleure en gestreep Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Havana-bruinkat Brittanje Kruisras Gemiddelde grootte, gespierd Kort Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Heilige Birmaanse kat Birma Natuurlik Halfstewig Lank Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Japannese stompstertkat Japan Natuurlik Gemiddeld Kort/lank Alle behalwe kleurpunt en strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Javanese kat VSA Kruisras Oosters Lank Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Kimriese kat Eiland Man Natuurlik/mutasie Kompak Lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Kleurpunt-langhaarkat/Himalajakat Brittanje Kruisras Stewig Lank Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Koerile-stompstertkat Rusland Natuurlik Halfstewig Kort/lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Korat Thailand Natuurlik Kort Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
LaPerm VSA Mutasie Gemiddeld Rex Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Maine Coon VSA Natuurlik Lank Alle behalwe kleurpunt en strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Manx (kat)/stompstertkat van die Eiland Man Eiland Man Natuurlik/mutasie Kort/lank Alle behalwe kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Minskin VSA Kruisras Halfstewig Kort/haarloos Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Munchkin VSA Mutasie Klein, half-Oosters Kort/lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Nebelung VSA Lank Halflank Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Neva Masquerade Rusland Kruisras Halfstewig Halflank Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Noorse boskat Noorweë Natuurlik Lank Alle behalwe kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Ocicat VSA Kruisras Kort Kolle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Oekraïnse lefkoi Oekraïne Kruisras Middelmatig tot lank Haarloos Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Oosterse korthaarkat Thailand Natuurlik Oosters Kort Alle behalwe kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Oosterse langhaarkat Oosters Halflank Alle
Oregon-rex VSA Mutasie Rex
Persiese kat Groter Iran Stewig Lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Peterbald Rusland Kruisras Oosters Haarloos Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Pixie-bob VSA Natuurlik Kort Kolle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Ragamuffin VSA Kruisras Stewig Lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Ragdoll VSA Kruisras Stewig Lank Kleurpunt/twee kleure Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Russiese bloukat Rusland Natuurlik Kort Effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Russiese wit-, swart- en streepkat Australië Kruisras Kort
Savannekat VSA Hibride Kort Kolle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Selkirk-rex VSA Mutasie/Kruising Stewig Rex Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Serengeti-kat VSA Hibride Kort Kolle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Sfinkskat Kanada Mutasie Oosters Haarloos Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Siamese kat Thailand Natuurlik Oosters Kort Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Siberiese kat Rusland Natuurlik Halfstewig Halflank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Singapura Singapoer* Natuurlik* Klein, stewig Kort Strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Skotse vouoorkat Skotland Natuurlik Stewig Kort/lank Alle Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Snowshoe VSA Kruisras Lank Kort Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Sokoke Kenia Natuurlik Lank, skraal Kort Klassieke streepkat met fyn strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Somaliese kat/Somali VSA Mutasie Lank Strepies Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Thaise kat/Oustyl-Siamees Thailand Natuurlik Kort Kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Tonkanese kat Kanada Kruisras Slank, gespierd Kort Kleurpunt/nertspels/effekleurig Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Toyger VSA Hibride Sterk Kort Strepe Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Turkse angora Turkye Natuurlik Halflank Alle behalwe kleurpunt Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Turkse van/Vankedisi Turkye Natuurlik Halflank Van Lys Van Katrasse: Rasse, Notas en verwysings, Bronne 
Ras Land Ontstaan Soort lyf Pels Patroon Foto

(* Betwis)

Notas en verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Lys Van Katrasse RasseLys Van Katrasse Notas en verwysingsLys Van Katrasse BronneLys Van Katrasse Eksterne skakelsLys Van KatrasseAmerikaBalinese katBengaalse katHimalajakatJavanese katPersiese katSavannekat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepLLidwoordKasteel die Goeie HoopWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDesimale breukeMahatma GandhiTransatlantiese slawehandelBakterieYslandVerkragtingMorfologie (taalkunde)KindersiektesSpringbokkeBloedvergiftigingXhosaNarsistiese persoonlikheidsteuringSkaakApokriewe boekeHartDierAfro-AmerikanersJapie GreylingHondNatuurlike hulpbronBelastingBateGoudkus (streek)HomofoonSeksuele opwekkingJodeSkarlakenkoorsDoopLika BerningTierSonnestelselElektrolietMagsverheffingOorstromingPornografieSmeltpuntNamibiëHindoeïsmeSoweto-opstandKongo-krisisMadison IvyAppendiksSpreeuMaatskaplike verantwoordelikheidBorsteSint JorisdagAkroniemVoegwoordMenseregtedagKweekhuiseffekSimboolTuisbladSoortnaamVeelvoudige sinSoogdierVoortrekkermonumentBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Fiela se kindOnderhandelinge om apartheid te beëindigBeesvleisVierde Industriële RevolusieEjakulasieVincent van GoghLys van Joodse feeste en herdenkingsProteïenYouTubeProteaDrinkwatervoorsieningOrthoptera🡆 More