Oosterse Langhaarkat

Die Oosterse langhaarkat (Engels: Oriental Longhair) is ’n katras soortgelyk aan die Balinese kat en die Javanese kat.

Dit lyk nes ’n Oosterse korthaarkat, maar het langer hare. Dit is voorheen die Britse angora genoem, maar die naam is in 2002 verander om verwarring met die Turkse angora te voorkom.

Oosterse langhaarkat
Oosterse Langhaarkat
Alternatiewe naam  Mandarynse kat
Britse angora
Soort lyf  Oosters
Pels  Halflank
Patroon  Alle
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Portaal  Portaalicoon   Katte

Daar is geen naam wat internasionaal vir die ras aanvaar word nie en dit word soms ook die Mandarynse kat (Mandarin) genoem. Die Southern African Cat Council erken net ’n Oosterse mediumhaarkat. Enige kleur en patroon is aanvaarbaar.

Sien ook

Lys van katrasse

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Balinese katEngelsJavanese katLys van katrasseOosterse korthaarkatTurkse angora

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Privaat maatskappyBysteekHemelvaartsdagAfkortingEkonomieAngolaSwitserlandMierSonja HerholdtMynbouHeuningViëtnamVarkLys van Afrika-landeGewasboerdery in Suid-AfrikaNasiebouOos-KaapPuberteitdgbsjJeugdagAntieke EgipteLys van Suid-Afrikaanse musikanteBoor (element)Nelson MandelaGestremdheidGriekwa-AfrikaansGregoriaanse kalenderBerlynse MuurGeldWewervoëlsAardverwarmingTuisbladMaagsweerN.P. van Wyk LouwSeksismeSewe doodsondesMag (sosiale wetenskappe)PaddaChristeneBreingewasHector PietersonEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKindersiektesHondsdolheidXHTMLSkildklierEdel Agtvoudige PadMarie AntoinetteNierversakingOopbroninhoudPenisDonderstormVerstedelikingEerste WêreldoorlogPlaasjapieKnysnaSkilpadLys van woestyneHerpes simplexBestuiwingLys van Afrikaanse televisiereekseErica BoyerHindoeïsmeTweede VryheidsoorlogJacques LootsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Afrikaanse rolprenteGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBywoordDroogteWikipediaPankreasFranse RewolusieDiskriminasieAntjie SomersSuikersiekteVideoCovid-19-pandemie🡆 More