Gestremdheid

Gestremdheid is die gevolg van 'n gebrek wat fisies, kognitief, geestelik, sensories, emosioneel, ontwikkelings-, of 'n kombinasie van hierdie mag wees.

'n Gestremdheid kan teenwoordig wees vanaf geboorte, of eers tydens 'n persoon se leeftyd ontwikkel.

Gestremdheid
Internasionale simbool vir toeganklikheid
Gestremdheid
'n Blinde man dra 'n verlamde persoon

'n Individu kan ook kwalifiseer as gestremd as hy in die verlede gestremd was, of gesien word as gestremd te wees gegrond op 'n persoonlike of groepstandaard. Sulke gestremdhede kan insluit fisieke, sensoriese en kognitiewe of ontwikkelingsgestremdhede. Geestesversteurings (ook bekend as 'n psigiatriese of sielkundige ongeskiktheid) en verskillende kroniese siektes kan ook kwalifiseer as gestremdhede.

Sommige advokate maak beswaar daarteen om sekere gevalle (veral doofheid en outisme) as "gestremdhede" te beskryf, met die argument dat dit meer gepas is om hulle ontwikkelings-verskille te noem wat onregverdig deur die samelewing gebrandmerk word.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KriekMaroela MediaVermenigvuldigingTydDomkragGeldPornhubOmgewingsbeheerSatellietHigiëneBoomslangBeeldspraakPubiese hareRekeningkundeGautengInentingMenslike skeletBlourokkeAppel (sanger)LandbouLionel MessiSekondêre sektor van die ekonomieKindermishandelingToerismeStaalDermpoliepGenadedoodErosietipesDistrik SesParasitiese siektesDemi Lee MooreBank (finansiële instelling)DieregeluideWelwitschiaGriekwa-AfrikaansKommunismeSonWorcesterKlankFiksieEkologieDuitsland1913Westerse filosofieNasionale PartyVroueregteVolstruisPriemgetalAtmosfeerFamilie (verwantskap)Gewone breukeVulvaPornografiese subgenresMynbouTrekarbeidVoornaamwoordRooibokWeerfrontOligopolieInstagramSiya KolisiWoordeskatHulpwerkwoordReg tot ‘n gesonde omgewingMassaHeupSkrywerMuishondJakkalsDemokratiese AlliansieVakbondBiodiversiteitJeugdag🡆 More