Amerikaanse Langhaarkat

Die Amerikaanse langhaarkat (Engels: American Longhair) is ’n katras wat in die VSA ontstaan het ná ’n teelprogram.

Amerikaanse langhaarkat
Amerikaanse Langhaarkat
Herkoms  VSA
Ontstaan  Kruisras
Pels  Lank
Patroon  Alle
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Portaal  Portaalicoon   Katte

Geskiedenis

Die Amerikaanse langhaarkat is die gevolg van ’n teelprogram om ’n Amerikaanse korthaarkat te teel met die blink pels en groen oë van ’n silwergetinte Persiese kat. Die resultaat was egter ’n Persiese kat met ’n korter pels en skraler lyf. Aanvanklik is beplan om die katte "silwer langhaarkatte" te noem, maar mettertyd is nog kleure ontwikkel en so is die Amerikaanse langhaarkat gebore.

Daar was aanvanklik teenkanting van die telers van Persiese katte, maar die katte word nou deur sekere verenigings aanvaar. Omdat die korthaar-eienskap resessief is, produseer die langhaarkatte steeds katte met kort hare ook.

Beskrywing

Die Amerikaanse langhaarkat het ’n sagte stem en hoewel hulle gewoonlik aktiewer as Persiese katte is, is hulle maklike katte om aan te hou.

Sien ook

Lys van katrasse

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse Langhaarkat GeskiedenisAmerikaanse Langhaarkat BeskrywingAmerikaanse Langhaarkat Sien ookAmerikaanse Langhaarkat Eksterne skakelsAmerikaanse LanghaarkatEngelsLys van katrasseVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

24 AprilGroot GatLys van kinderspeletjiesByung-Chul HanJohn Samuel SchlesingerSosiale mediaKlimaatBevolkingHeks van HexrivierJodeLys van Afrikaanse skrywersVars waterDachshundKangogrotteMarsKasteel die Goeie HoopSeptimius AwardsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaInleiding tot die genetikaPeriodieke tabelErfenisdag (Suid-Afrika)AkuutJeuksiekteNatuurbewaringMaroela MediaEendbekdierWikiStereotipeDesmond TutuRymGeestesteuringPankreasKlem-in-die-kaakCleopatra VIITsoenamiDermpoliepToekoms van die AardeSkerpioenKlereEreksiePaarl GimnasiumOnderhandelinge om apartheid te beëindigAtoomCremonaOntwikkelende landOrthopteraDieregeluideWet op Bantoe-onderwysMierGriepWaarheid-en-versoeningskommissieWalvisTaalPlae van EgipteLongontstekingNasionale lied van Suid-AfrikaEwenaarYsterSwitserlandEuropaMisdaadBaljuEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKlinkerGrondwet van Suid-AfrikaNiemetaalBloedvergiftigingDuitsPersoonlikheidSteve HofmeyrSelfieIngrid JonkerFinale OplossingVaalrivier🡆 More