Russiese Wit-, Swart- En Streepkat

Die Russiese wit-, swart- en streepkat is katrasse wat in 1971 van die Russiese bloukat geskep is.

Die swart- en streepkat kom van die oorspronklike paring waarmee die witkat geskep is.

Skepping en status

In 1971 is ’n effekleurige wit kat in Australië deur Dick en Mavis Jones van die Myemgay Cattery geteel deur ’n Russiese bloukat met ’n wit huiskat te kruis. Dit is die Russiese witkat genoem . Teen die laat 1970's is Russiese wit- en swartkatte in Australië in verskillende klasse aanvaar. Die Southern African Cat Council aanvaar ook wit en swart katte, maar in Europa, Brittanje en die VSA is hulle in verskillende fases van erkenning.

Verwysings

Eksterne skakels

Sien ook

Russiese Wit-, Swart- En Streepkat 

Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wiki

Tags:

Russiese Wit-, Swart- En Streepkat Skepping en statusRussiese Wit-, Swart- En Streepkat VerwysingsRussiese Wit-, Swart- En Streepkat Eksterne skakelsRussiese Wit-, Swart- En Streepkat Sien ookRussiese Wit-, Swart- En StreepkatLys van katrasseRussiese bloukat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdGroot vyfGesondheidLieweheersbesieJan BlohmAnglo-BoereoorlogWet op Bantoe-onderwysOrtopedieFiela se kindBosvarkMeningsverskil oor aardverwarmingNegrologieGeprosesseerde kosKrampRassismeMaagsweerApple II-reeksHulpwerkwoordHorlosieKonsonantHoofpynMaag15 FebruarieHeks van HexrivierMisdaadKrapKoos KombuisWinterBorskankerPuberteitSinoniemNuwe TestamentMachu PicchuElon MuskVulkaanVoorsetselHipoteseAluminiumKlem-in-die-kaakEkonomieWaterbesparing in Suid-AfrikaIhramShine4InfeksieJuanita du PlessisPrimêre sektor van die ekonomieSirkelSeekoeiMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBysteekSkerpioenDuitslandRekeningkundeVerenigde State van AmerikaOogproblemePastoorKoopkragpariteitErtjieChris BlignautSomerOnomatopeeLys van kinderspeletjiesHeupLugbesoedelingDriedimensioneelKoorsOostenrykBrandHennie MaasKlerksdorp🡆 More