Lampranthus Tenuifolius: Plantspesie

Lampranthus tenuifolius is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom voor vanaf Malmesbury tot by die Kaapse Skiereiland en De Hoop en het 'n voorkomsgebied van 11 835 km². Daar is tans net sewe subpopulasies bekend, die totale populasie word op minder as 1 000 plante geskat en die grootste subpopulasie het net minder as 200 plante. Op die Kaapse Vlakte het ontwikkeling van die subpopulasies se habitat oorgeneem, so ook tussen die Strand en Kaap Agulhas. By Malmesbury is habitat ook afgestaan aan gewasverbouing. Indringerplante is nou ook 'n bedreiging.

Lampranthus tenuifolius
Lampranthus Tenuifolius: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. tenuifolius
Binomiale naam
Lampranthus tenuifolius
(L.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus magnificus (L.Bolus) N.E.Br.
  • Mesembryanthemum magnificum L.Bolus
  • Mesembryanthemum tenuifolium L.
  • Mesembryanthus tenuifolius (L.) Rothm.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteProksemikaBestuiwingSportTemperatuurAnilingusBesnydenisElektrolietErfenishulpbronJodeMotLuiperdHemelvaartRefentse MorakeVersoeningsdagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaViëtnamoorlogKaapstadse waterkrisis 2015-2018WolfKunstenaarBronsSlag van BloedrivierSpinnekopMilitêre diensplig in Suid-AfrikaDoopSeksueel oordraagbare infeksieWerkwoordKunsEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTikTokVigsVaginaDistrik SesAborsieRooipandaDemokrasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieMiskruierPoësieAfrikaansJavaScriptInstagramWaterHipoteseWatersuiweringNasionale VrouedagXenofobie in Suid-AfrikaMobutu Sese SekoHoofstadWiki CommonsPolisieTelkomHeidelberg, GautengLys van Joodse feeste en herdenkingsSarel Jacob PretoriusLettergreepSikloonSprokieJohan BadenhorstRobert SobukweTelevisieDansMusieksimboleWet op Bantoe-onderwysIdioomAardeSkaapNasionaal-SosialismeHoofpynKolorektale kankerGalblaasAppendiksPaddaMadison Ivy🡆 More