Lampranthus: Vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae

Lampranthus (vygies) is 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1939 beskryf.

Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.

Vygies
Lampranthus: Vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Tribus: Ruschieae
Genus: Lampranthus
N.E.Br.
Spesies
Sien teks

Beskrywing

Die genus se naam "Lampranthus" beteken "blink blomme" in Grieks en beklemtoon die genus se ongewone, groot en helder blomme wat in 'n verskeidenheid kleure voorkom. Sommige spesies het tot twee kleure. Die genus blom in die somer en soms word die hele plant bedek met blomme.

Spesies

Daar is 122 spesies wat tot die genus hoort:

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiskundige terminologieSteenkoolDermpoliepNierGeldSuikersiekteBrandmondsindroomTatoeëermerkLidwoordMuskietStaalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAgtergrond (narratief)MolekuulDansSuid-Afrikaanse GrensoorlogGrondsoorteHoofpynHemelvaartsdagChloorDarwinismeErektiele disfunksieKinkhoesMandalaNG gemeente JansenvilleVerenigde KoninkrykWortelStilleweMielieMenslike skeletSirkusMuishondUniegebouRassismePretoriaOnderhoudOogSitrusAntjie SomersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJan-Willem BreureDataverwerkingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaArmoedeBewaringstatusDialoog in fiksieBySirkelBesoedelingPampoentjiesWeer (meteorologie)WiskundeKlein vyf diereGesonde dieetCheslin KolbeStam (taalkunde)Nic de JagerAnneli van RooyenNeerslagImpakte van toerismeAarverkalkingSekondêre sektor van die ekonomieOutismeNederduitsch Hervormde KerkKnopiespinnekopVerkleinwoordGriekwa-AfrikaansGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFossielbrandstofLemoenGregoriaanse kalenderGevolge van aardverwarming op oseaneDokterLandbouOseaanMiskruierStedelike hitte-eilandHartversaking🡆 More