Strand

'n Strand is 'n relatief oop landstrook langs die kuslyn.

Strande het gewoonlik min indien enige plantegroei en is met sand of fyn gruis gedek. Strande loop skuins afwaarts na die water en branders, waar dit in die seebodem oorgaan.

Strand
'n Strand.
Strand
Pichilemu-strand
Strand
Vina del mar-strand

Baie mense hou daarvan om langs strande te stap, te swem of te lê en sonbruin. Die gewildste strande het gewoonlik fyn wit of lig-gekleurde sand en warm water om in te swem. Dit is 'n trekpleister vir toeriste en vakansiegangers.

Swemdrag, soos 'n swembroek of baaikostuum, word gewoonlik op strande gedra. Daar bestaan ook afgebakende strande vir nudiste waar klere opsioneel is of selfs glad nie toegelaat word nie.

Strand
Skets van die oseaan en 'n strand. Jammer, die etikette is in Italiaans

Sien ook

Tags:

KuslynPlantSandSeeWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordEkonomie van Suid-AfrikaSiya KolisiStilleweBloemfonteinUniegebouNetbalKoolstofdioksiedBloedsomloopstelselE-posSoweto-opstandLyfstraf in skoleGeprosesseerde kosHorlosieGemeenskapsorganisasieBek-en-klouseerHipoteseNoord-KaapSonkragOopbroninhoudAngina pectorisNuwe TestamentSkerpioenLieweheersbesieSuid-Afrikaanse GrensoorlogReg tot ‘n gesonde omgewingGeslagErektiele disfunksieTelefoonGriekwa-AfrikaansPampoentjiesIslamitiese StaatKletsrymSuid-Afrikaanse randMassaLys van Suid-Afrikaanse musikanteVoornaamwoordMieliestronkTydKankerMaselsKolorektale kankerBruto binnelandse produkAardverwarmingBynierKasteel die Goeie HoopVerenigde KoninkrykLys van Suid-Afrikaanse skrywersVigsLabia (geslagsdele)Desimale breukeSuikersiekteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSosiale ordeJan van TonderGesondheidGeelsugSpierAppel (sanger)VeeartsSuid-EuropaCleopatra VIINierversakingBloeddrukBrendan PeyperToutrekOu Apostoliese KerkKangaroeSpinnekopGoogleSlag van BloedrivierKunsmatige algemene intelligensie23 AprilGawes van die Heilige GeesToestand van materieRivierKunselemente🡆 More