Kumara: Plant genus

Kumara (waaieraalwyne) is 'n genus wat uit twee spesies bestaan en hoort tot die familie Asphodelaceae.

Beide die twee spesies is inheems aan die Wes-Kaap.

Kumara
Kumara: Plant genus
Waaieraalwyn Kumara plicatilis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Kumara

Medik.
Spesies

Beide die twee spesies was eers deel van genus Aloe maar navorsing het bewys dat hulle 'n klade op hul eie is en hulle in genus Kumara geplaas. Die genus is stamloos en meerjarig. Die blare is in die vorm van 'n waaier. Beide spesies is deel van die fynbos.

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandGrondwet van Suid-AfrikaHeupOnderhandelinge om apartheid te beëindigSnuifMeervoudBestaansboerderyOsoonuitputtingSkeurbuikDrinkwatervoorsieningNag van die lang messeGrootste rampe in Suid-AfrikaBruin huisslangNuwe TestamentLetterlike en figuurlike taalgebruikGeskiedenis van AfrikaansLieweheersbesieTennisKrimpvarkieWalvisLien se lankstaanskoeneLandbouHomoniemRob HersovMetaalRomeinse syfersRuimteHeks van HexrivierAnneli van RooyenSendelingposisieLoonWerkwoordWaterpokkiesJohannesburgHomofoonOligopolieAnilingusBloedsomloopstelselVigsVarkgriepAngolese BurgeroorlogAntjie KrogWindLugbesoedelingKnysnaTierLys van Afrikaanse rolprenteMeeueHerfsCorioliskragKappie (skryfteken)KolonoskopieInflasieDataverwerkingTussenwerpselDemi Lee MooreVoorsetselDominique Strauss-KahnSlawernyKoppeltekenWeervoorspellingKolorektale kankerVulkaanDieregeluideErosieNagapieKlereOntwikkelde landTuberkuloseLys van landeYsterSuid-AfrikaKoorsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPseudowetenskapKultuur🡆 More