Waaieraalwyn: Plant spesie

Die waaieraalwyn (Kumara plicatilis), voorheen Aloe plicatilis, is 'n boom wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober.

Die boom is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in Franschhoekberg tot by die Elandskloof in die noorde. Die blomme is skarlaken van kleur en die boom word tot 5 m hoog.

Waaieraalwyn
Waaieraalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
K. plicatilis
Binomiale naam
Kumara plicatilis
(L.) G.D.Rowley, (2013)
Sinonieme
  • Aloe plicatilis (L.) Mill.

Die boom se FSA-nommer is 29.6. In Engels staan die plant bekend as die Franschhoek aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Waaieraalwyn GaleryWaaieraalwyn Sien ookWaaieraalwyn VerwysingsWaaieraalwyn BronneWaaieraalwyn Eksterne skakelsWaaieraalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PenisEk is 'n Afrikaan (toespraak)HartseerKookpuntLys van Afrikaanse televisiereekseHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOranjerivierHeks van HexrivierSeisoenRugbywêreldbeker 2023BalletCarles PuigdemontAarde se atmosfeerTelkomEuropaSoweto-opstandMeeueHeupvervangingBesnydenisMiddelmisbruikPubliekNederlandOplossing (chemie)Orale seksHorlosieOnse VaderWelwillendheidsdagHulpwerkwoordResensieVlekvrye staalTweede VryheidsoorlogVerkragtingKrapYsbeerFotoAsemhalingAardedagGetalBronsLika BerningBeesBlack SashRoesVleilandAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid16 NovemberViëtnamWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontSwawelAvbobGasDermpoliepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VlinderWitbloedselHector PietersonLuiperdSharpeville-slagtingGlobaliseringPriemgetalDiarreeWeer (meteorologie)Plae van EgipteEerste WêreldoorlogIntensiewe vormPlastiekKinderregteMaanWitbankKernkragKersfeesRoemeensXenofobie in Suid-AfrikaVerkleinwoord🡆 More