Aalwynfamilie

Die aalwynfamilie (Asphodelaceae) bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante.

Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme. Van die familie se spesies is geofiete, soos die genera Bulbine, Bulbinella en Trachyandra.

Aalwynfamilie
Aalwynfamilie
Bitteraalwyn, Aloe ferox
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Juss. 1789
Genera

Sien teks

Genera

Die familie bevat 41 genera:

Verwysings

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAngina pectorisSeksueel oordraagbare infeksieLys van myne in Suid-AfrikaBoelieryMangelontstekingEreksieCradock-4Nederduitse Gereformeerde KerkVioolSoogdierSwangerskapVaginale kankerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLiewe HeksieWiki CommonsKoper19de eeuSpreeuPersentasieNierversakingGroot-VisrivierLabia (geslagsdele)TafelbergEugenetikaCarles PuigdemontRuslandMuskietMeervoudKrimpvarkieDoziBurgerregteAanhalingstekensGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGeelslangLys van bekende Suid-AfrikanersBreinvliesontstekingDataverwerkingSekondêre sektor van die ekonomieBybelOlimpiese SomerspeleHaasMarie AntoinetteOntdekking van die chemiese elementeDagboekGeweldDonkieEllipstekenNierKoos du PlessisVarkDierBloeddrukJohn Brown (aktivis)GedigAkkedisJazzDemi Lee MooreSokkerBynierKoorsDwelmmiddelRivierTierSinoniemCleopatra VIIRegverdige handelRooibloedselBosvarkKarnivoorSeksuele penetrasieStaat PalestinaKongo-krisisRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More