Haworthia: Plantgenus

Haworthia is 'n plant genus wat hoort tot Asphodelaceae, die aalwynfamilie.

Die genus is aalwynagtig en lyk soos miniatuuraalwyne, dit staan ook bekend as dwergaalwyne. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika. Plante van die genus is gewild onder versamelaars en dit is 'n bedreiging vir sommige spesies se voortbestaan. Die taksonomie van die spesies in die genus word tans hersien.

Haworthia
Haworthia: Plantgenus
Gekweekte Haworthia cymbiformis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Haworthia

Duval
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Apicra Willd.
  • Catevala Medik.
  • × Apworthia Poelln.

Spesies

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeVolhoubaarheidPiesangLys van Suid-Afrikaanse skrywersErfenisBetteridge se opskrifwetSekelbosIP-adresHerfsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoorsblaarOrgasmeDeon GrootLutheranismeDolfynDomineeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVir die voëlsBaardskeerder-spinnekopBernice WestHentaiWayback MachineLukasrandtoringNelson MandelaGordelroosIsraelAardbewingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse GrensoorlogAkroniemEugenetikaMenseregtedagSinoniemAlan RickmanSteve HofmeyrChrista SteynRina HugoIrakBoerperdDawidBobbejaanPenisDistrik SesLeukemieNadia ValvekensBethlehem, VrystaatSmall HandsWorsie VisserJudaïsmeVlakvarkFred ZeilingaBloeddrukE.G. JansenRobbeneilandJohannesburgPlagiaatTafelbergMondBaarmoederPeriodieke tabelHeuningbyMonopolieGeelsugThabo BesterKKlitorisOogWikiquoteWiskundeAGesondheidsbeleidStephanus Jacobus du ToitDesimale breukeNierSirkusKremetart🡆 More