Lukasrandtoring

Die Lukasrandtoring (voorheen bekend as die John Vorster-toring) is 'n toring in Lukasrand, Pretoria, Suid-Afrika.

Dit is 'n mikrogolftoring wat aan Telkom behoort, en is opgerig om Pretoria en Johannesburg telefonies met die res van die land te verbind. Die toring, ontwerp deur mev. Helmtraud Lendorp, is 187 m hoog en is in 1978 voltooi. Dit betaan uit 'n 30 m staalmas gemonteer op 'n 157 m betonstruktuur.

Lukasrandtoring
Die Lukasrandtoring.

In 2009 is 'n 24 m, agt verdieping hoë veselglas sokkerbal vir die 2010 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi tydelik op die toring aangebring.

Eksterne skakels

Verwysings

28°12′20.4″O / 25.766194°S 28.205667°O / -25.766194; 28.205667

Tags:

JohannesburgLukasrandMeterPretoriaSuid-AfrikaTelekommunikasieTelkomToring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontLys van nedersettings in Suid-AfrikaPapegaaieAkwariumWiskundeBraaiMiskruierJan van HunksVoorvoegselBruin menseBeroerteKakiebosSkilpadLeeuDaggaPornografieGeldOmtrek, oppervlakte en volumeHipoteseDigvormSuid-Afrikaanse WeermagLys van Kaapstad se voorstedeByeboerderySkildklierDonderstormHenry MurrayBelastingWaterbesparing in Suid-AfrikaSuiwelprodukFosforCristiano RonaldoPersTierGeweldWiki CommonsNuwe TestamentPaarl GimnasiumManie JacksonWeer (meteorologie)ViëtnamoorlogRuan PienaarElektriese geleierKinderregteHoërskool OuteniquaVoëlgriepKoolstofdioksiedHennie MaasKokketielRobbeneilandMonopolieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHerpes simplexVakbondKameelElzette MaarschalkBaälLiefdeMondJakobKoos KombuisMeervoudISO 3166-2SwemNatuurlike hulpbronAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNederduitsch Hervormde KerkDieregeluideBloedingKaliforniese KanaaleilandeRefentse MorakeRatelJeugdagPaasfeesMierleeuGqeberhaDoelwit🡆 More