Vlakvark

Die vlakvark (Phacochoerus africanus) is 'n wilde lid van die varkfamilie wat in Afrika voorkom.

Vlakvark
Vlakvark
’n Manlike vlakvark in die Tarangire Nasionale Park in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Suidae
Genus:
Phacochoerus
Spesie:
P. africanus
Binomiale naam
Phacochoerus africanus
(Gmelin, 1788)
Subspesies

4, sien teks

Vlakvark
██ Verspreiding van die vlakvark██ Moontlike verspreiding of foutiewe waarneming
Vlakvark
Skedel van 'n vlakvark

Volwasse vlakvarke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm en weeg tussen 70 en 100 kg. Vlakvarke het 'n kenmerkende voorkoms, met twee slagtande wat tot 61 cm lank kan word. Vratagtige uitgroeisels is sigbaar op hulle groot gesigte.

Vlakvarke kan vinnig hardloop, met 'n snelheid tussen 30 en 50 km/h. Wanneer 'n vlakvark weghardloop, hou hy sy stert penorent.

Die wyfie, of sog, is drie maande dragtig, waarna sy tot ses kleintjies in November of Desember baar. 'n Vlakvark het 'n moontlike lewensduur van 20 jaar.

Subspesies

Fotogalery

Sien ook

Bronnelys en verwysings

  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.

Eksterne skakels

Tags:

Vlakvark SubspesiesVlakvark FotogaleryVlakvark Sien ookVlakvark Bronnelys en verwysingsVlakvark Eksterne skakelsVlakvark

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoesonWoordvormingDierSterKameelperdGisTswanasFamilie (verwantskap)WekkerNathaniel RothschildIndustriële RevolusieBakterieLugbesoedeling7de LaanSuid-Afrikaanse randBoet TroskieAssimilasie (taalkunde)PornhubBeerDuifAntieke Griekse kunsSeksueel oordraagbare infeksieGrammofoonJoodse kalenderDwelmmiddelSeekoeiOseaanAlliterasieReg tot ‘n gesonde omgewingVarkgriepKoalaLys van hoofstedeArendLedemaatMenseregteLeierBeginondernemingSolidariteitBoontjieNasiebouRacheltjie de BeerSlag van MajubaSlag van BloedrivierKlein vyf diereKatSkynwerklikheidTussenwerpselLys van politieke partye in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeGewone seekatCovid-19-pandemieHelm (geboorte)BloutreinGeldCleopatra VIIInkomstebelastingKinderregteBiodiversiteitBestaansboerderyVerbruikerProvinsies van Suid-AfrikaJavaScriptMisdaadSeksuele identiteitSosialismeKorrupsieRasionale getalDuitse herdershondBloemfonteinSokkerGemeenskapLetterkundeSamaritaneGeprosesseerde kosGeskiedenis van AfrikaJohannesburgNoordelike Halfrond🡆 More