Aloidendron: Genus van plante

Aloidendron (boomaalwyne) is 'n genus wat deel is van die familie Asphodelaceae (aalwynfamilie) en is geskep om voorsiening te maak vir die boomaalwyne, al die spesies was voorheen deel van die genus Aloe.

Daar is tans sewe spesies wat tot die genus hoort. Die genus is in 2013 geskep.

Boomaalwyne
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings
Aloidendron dichotomum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Aloidendron

(A.Berger) Klopper & Gideon F.Sm.
Spesies

Sien teks.

Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings
Voorkoms van boomaalwyne in Suider-Afrika

Taksonomie

Filogeniese studies het getoon dat verskeie spesies wat tradisioneel deel was van die genus Aloe egter geneties verskil van Aloe en vorm 'n aparte klade. In 2013 was hulle geskuif na Aloidendron en dit is in 2014 bevestig deur Manning et al.

Spesies

Vanaf Oktober 2017 aanvaar die World Checklist of Selected Plant Families die volgende spesies:

Beeld Taksonomiese naam Verspreiding
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron barberae (Dyer) Klopper & Gideon F.Sm. Oos-Kaap tot by Transkei, KwaZulu-Natal, Eswatini en Mpumalanga; en noordwaarts tot by Mosambiek en Oos-Afrika.
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron dichotomum (Masson) Klopper & Gideon F.Sm. Noord van Keetmanshoop, in Namibië. Noord-Kaap by Gannabos.
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron eminens (Reynolds & P.R.O.Bally) Klopper & Gideon F.Sm. Noordelike gebied om Erigavo, Somalië.
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron pillansii (L.Guthrie) Klopper & Gideon F.Sm. Noord-Kaap en Namibië, meer spesifiek die Richtersveld.
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron ramosissimum (Pillans) Klopper & Gideon F.Sm. Noord-Kaap en Namibië, meer spesifiek die Richtersveld
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron sabaeum (Schweinf.) Boatwr. & J.C.Manning Saoedi Arabië en Jemen,
Aloidendron: Taksonomie, Sien ook, Verwysings  Aloidendron tongaense (van Jaarsv.) Klopper & Gideon F.Sm. KwaZulu-Natal by die grens met Mosambiek.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Aloidendron TaksonomieAloidendron Sien ookAloidendron VerwysingsAloidendron

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChirurgieNazi-DuitslandGroepsgebiedewetUitwerking van klimaatsveranderingWinterKolonisasieN.P. van Wyk LouwKoue OorlogBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Afrikaanse taalleerBlomKuberkrakerWaterGroot Muur van ChinaBrugSteve BikoArmoedeverligtingProvinsies van Suid-AfrikaNiersteenGestremdheidSuiwelprodukBeesHeidelberg, GautengTydPaulus van TarsusKoperUnited Democratic FrontKoolstofLandbou-ingenieursweseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Anneli van RooyenLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEkonomiese sektorSelfstandige naamwoordBloeddrukTrekarbeidJohannesburgTuisbladCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDikdermKlinkerGeprosesseerde kosSkildklierDroogteSprokieGeelhoutPirow BekkerWortelkanaalKonjunktivitisKasteel die Goeie HoopLewerAkuutGoudGrondwetMilaanSelfoonAfrikaanse TaalmonumentSaartjie BaartmanDeon GrootAsiëAsemhalingOnderwys in Suid-AfrikaJacques LootsSokkerMarkus JoosteDie GelofteAnilingusMenseregteKasterolieFiela se kindGeskiedenis (vakgebied)OligopolieAustraliëBorste🡆 More