Keetmanshoop: Stad in Namibia

Keetmanshoop is die hoofstad van die suide van Namibië, (ǀǀKaras).

Die B1-hoofweg gaan deur die dorp.

Keetmanshoop

ǂNuǂgoaes

Swartmodder
Stad
Keetmanshoop-kerk
Keetmanshoop-kerk
Amptelike seël van Keetmanshoop
Seël
Leuse(s): 
Laborando vincimus
Lugfoto van Keetmanshoop (2017)
Lugfoto van Keetmanshoop (2017)
Keetmanshoop is in Namibia
Keetmanshoop
Keetmanshoop
Lugfoto van Keetmanshoop (2017)
Koördinate: 26°34′40″S 18°7′55″O / 26.57778°S 18.13194°O / -26.57778; 18.13194 18°7′55″O / 26.57778°S 18.13194°O / -26.57778; 18.13194
LandVlag van Namibië Namibië
StreekǀǀKaras
Gestig14 April 1866
Regering
 • BurgemeesterGaudentia Kröhne
Hoogte
0,2 m (,8,2 ft)
Bevolking
 • Totaal20 977
TydsoneUTC+2 (SAST)
WebwerfAmptelike webwerf

Geskiedenis

Keetmanshoop: Geskiedenis, Klimaat, Bekende geboue en strukture 
Posseëls vir die Duitse Suid-Wes-Afrika geposmerk Keetmanshoop 1899

Die oorspronklike naam was Swartmodder en in 1791 het die eerste blankesetlaar, Gideon Visagie, hom daar gevestig. Die dorp is deur die sendeling Johann Krönlein gestig as 'n pos van die Rynse Sendinggenootskap van Barmen, Duitsland. Die dorp is genoem na die voorsitter van dié Sendinggenootskap, Johann Keetman wat 1 000 thaler bygedra het vir die stigting van die oorspronklike sendingstasie op Swartmodder. Hy het nooit die plek self self besoek nie.

Swartmodder is 'n vertaling van die Khoikhoi-naam Nuǂgoaes (wat swart modder beteken), en dui die begin van die lente aan.

Keetmanshoop is van 1909 deur 'n dorpsraad bestuur en het in 1913 munisipale status gekry.

Klimaat

Die dorp is in 'n halfdorre gebied, wat normaalweg net 'n jaarlikse gemiddelde reënval van slegs 152 mm ontvang, maar in die 2010/2011 reënseisoen is 254 mm gemeet.

Keetmanshoop het lang, baie warm somers en warm winters. Dit is een van die sonnigste plekke die hele jaar deur met 'n gemiddelde sonskyn duur van goed bo 87% van die tyd. Die klimaat word gekenmerk deur sonskyn en droogheid sowel as matige hitte die hele jaar.

Bekende geboue en strukture

Keetmanshoop: Geskiedenis, Klimaat, Bekende geboue en strukture 
'n Standbeeld in Keetmanshoop

Die Rynse Sendingskerk is in 1895 opgerig, en bevat nou ook 'n museum. Dit is in 1978 'n historiese monument verklaar en is 'n bekende landmerk. Die unieke kombinasie van Gotiese argitektuur met Afrika-klip, maak dit een van die argitektoniese meesterstukke in die land en 'n gewilde toeriste-aantreking. Ander befaamde geboue is die Schützenhaus, die spoorweëgebou (1908) en die poskantoor (nou die Keetmanshoop-toeriste-inligting, wat in 1910 opgerig is.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Keetmanshoop GeskiedenisKeetmanshoop KlimaatKeetmanshoop Bekende geboue en struktureKeetmanshoop Sien ookKeetmanshoop VerwysingsKeetmanshoop Eksterne skakelsKeetmanshoopB1-hoofweg (Namibië)NamibiëǀǀKaras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Goudkus (streek)TreinAngina pectorisLys van myne in Suid-AfrikaWikiquoteEngelandKitaarAnale seksWaterpokkiesMotorvoertuigHigiëneSydneyCovid-19-pandemieKoedoeUitwerking van klimaatsveranderingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRelatiwiteitsteorieKunsMaroela MediaNasionalismeSlawernyMenslike seksuele gedragFeminismeTienie HollowayChemiese verbindingLeierMediese diagnoseFranse RewolusieWet op NaturellengrondMantisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PoesWoordeskatAngolese BurgeroorlogKlinkerBloeddrukEnkelvoudige sinJacques LootsVennootskapAardeKarooCheslin KolbeTrappe van vergelykingVrymesselaryRepubliek die KongoSlag van BloedrivierMiltEerste WêreldoorlogStilleweMiljardEkologieEnsiklopedieVersamelnaamLeonardo da VinciWoudKaapstadMangelRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGeloftedagHannes van WykRob HersovVoëlVlekvrye staalGroepsgebiedewetBoelieryEienaamInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandNoag se arkYsterDigvormEkonomiese sektorMosambiekInflasieUnited Democratic FrontNierJohannes MeintjesGrondbesoedelingMaan🡆 More