Boomaalwyn

Die boomaalwyn (Aloidendron barberae) - voorheen Aloe barberae en Aloe bainesii - is 'n boom wat vanaf die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga voorkom.

Dit kom ook voor in Eswatini en Mosambiek. Hierdie spesie is die grootste en hoogste aalwyn en word tot 18 m hoog. Dit groei in gebiede wat hoë jaarlikse reënval geniet in digte bosse of beboste klowe en op ruwe berghellings. Die blomme word regop in are gedra en hulle is roospienk tot oranje met groen punte.

Boomaalwyn
Boomaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. barbarae
Binomiale naam
Aloidendron barbarae
Boomaalwyn
Verspreidingskaart van Aloidendron barberae (khaki) in Suider-Afrika
Sinonieme
  • Aloe bainesii Dyer
  • Aloe bainesii var. barberae (Dyer) Baker
  • Aloe barberae Dyer
  • Aloe zeyheri M.E.Barber

In die Krugerwildtuin is hulle beperk tot twee rivierklowe net noord van die Krokodilrivier in die Malelane-omgewing. Die boom se FSA-nommer is 28.

In Engels staan die plant bekend as tree aloe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
  • REDLIST Sanbi
  • Susan Carter, John J. Lavranos, Leonard E. Newton, Colin C. Walker: . Kew Publishing, Royal Botanic Gardens, Kew 2011, ISBN 978-1-84246-439-7, S. 695.
  • Leonard Eric Newton: . In: Urs Eggli (Hrsg.): . Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, ISBN 3-8001-3662-7, S. 113–114.
  • Moran, R. 1992. Aloe wild in California. Cact. Succ. J. (Los Angeles) 64: 55-56.
  • Reynolds, G. W. 1982. The Aloes of South Africa, ed. 4. Rotterdam.
  • Urs Eggli (Hrsg.): Sukkulenten-Lexikon. Einkeimblättrige Pflanzen (Monocotyledonen). Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, ISBN 3-8001-3662-7, S. 104–193.
  • Walter C. Holmes & Heather L. White: Aloaceae in der Flora of Northern America, Volume 26, S. 410: Aloe - Online.

Eksterne skakels

Tags:

Boomaalwyn Sien ookBoomaalwyn VerwysingsBoomaalwyn BronneBoomaalwyn Eksterne skakelsBoomaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanNasionalismeDiepaartromboseSmeltpuntMondEskomDroomCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNatuurrampFinale OplossingUitwerking van klimaatsveranderingKookpuntNarsismeKlankSendelingposisieMuskietJan-Willem BreureKlimaatsverandering in AfrikaLys van slangeArabies-Israeliese konflikKrugerwildtuinBosbokIsraelDeelwoordVerkragtingLimpopo (rivier)Aarde se atmosfeerHerpes simplexTierLettergreepKlopjagBronsAntisemitismeWiskundige terminologieWortelLTienerKlem-in-die-kaakAtriale fibrillasieTarentaleVreesAartappelOlimpiese SpeleKrimpvarkieBewussynRobert SobukweHoofkarakterAnrich HerbstDierBloemfonteinXenofobie in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsInfeksieBelastingVlekvrye staalKankerSatellietGroot-VisrivierRoofdierNelson MandelaLys van kinderspeletjiesAntoniemWeer (meteorologie)MetaalKolonoskopiePenisWoordEkonomieVoorvoegselBruto binnelandse produkSonBloedvergiftigingGetalVormHorlosieMetafoorLabia (geslagsdele)Seksuele penetrasie🡆 More