Basterkokerboom: Plantspesie

Die basterkokerboom (Aloidendron pillansii), voorheen Aloe pillansii, is 'n plant wat deel is van die Aloidendron genus.

Die plant kom voor in die Noord-Kaap en Namibië, meer spesifiek die Richtersveld. Die plant is geklassifiseer as 'n bedreigde boom en sy FSA-nommer is 30.

Basterkokerboom
Basterkokerboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. pillansii
Binomiale naam
Aloidendron pillansii
Basterkokerboom: Plantspesie
Voorkoms van Aloidendron pillansii (rooi) in Suider-Afrika
Sinonieme
  • Aloe dichotoma subsp. pillansii (L.Guthrie) Zonn.
  • Aloe pillansii L.Guthrie

Die boom is 'n sukkulent en word tot 10 m hoog. Kenmerkend vurk die stam en takke gereeld in twee ewe groot gedeeltes. Die stam kan tot 2 m in omtrek word by die basis en 0,2 m aan die bokant. Die stam is bedek met 'n wit poeieragtige stof, wat veral merkbaar is as die boom nog jonk is. Die ouer bome se stam is bottelvormig aan die onderkant. Die stam is gelerig tot bruinerig goud van kleur en dop gereeld af.

Die blare is gerangskik in 'n rosette en is grysgroen tot bruingroen.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelKwaZulu-NatalBTWNG gemeente JansenvilleSkaapBedreigde spesieSkynprivaatnetwerkMiddelmisbruikMaroela MediaGawes van die Heilige GeesPaddaBosbokLys van Nederlandse skildersMigrasie van voëlsIsrael3D-rolprentRob HersovGrondwetVigsTussenwerpselVarkgriepFibonacci-reeksMeeueCovid-19-pandemieOrale seksKerrieBreinkaartRacheltjie de BeerLimpopo (rivier)ViëtnamBrandmondsindroomWet op NaturellengrondRenteDigvormNiersteenGrondwet van Suid-AfrikaGalileo GalileiAfrikaanse TaalmonumentLübeckRassismeKnieVars waterJansenvilleEjakulasiePornhubKookpuntLeonardo da VinciSuurreënSirkusLeeuChapmanspiek-rylaanAmateurradioStudievaardighedeSuid-Afrikaanse GrensoorlogWerkloosheidVratPseudowetenskapMonopolieEngelsBronadresMorfologie (taalkunde)Persoon (taalkunde)YsterVoortrekkermonumentSuurstofGlasMahatma GandhiLongStollingsgesteenteLettergreepGeldAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJan van TonderPersJavaScriptMuskiet🡆 More