Aalwynfamilie

Die aalwynfamilie (Asphodelaceae) bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante.

Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme. Van die familie se spesies is geofiete, soos die genera Bulbine, Bulbinella en Trachyandra.

Aalwynfamilie
Aalwynfamilie
Bitteraalwyn, Aloe ferox
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Juss. 1789
Genera

Sien teks

Genera

Die familie bevat 41 genera:

Verwysings

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingAfrikaChirurgie15 AprilLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKasteel die Goeie HoopNederlandHeelgetalRuslandEkologieZenobia KockPaarl GimnasiumSekondêre sektor van die ekonomieSimboolNag van die lang messeSarah Rose KarrEugenetikaHoofkarakterDieregeluideMaanstilstandWekkerAfrikaanse TaalmonumentAlfabetLidwoordNedersettingNaaldekokerNagapieIroniePriemgetalBundesligaVrymesselaryAardkorsOmtrek, oppervlakte en volumeReënIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieNierversakingVratRooikatDroogteVleilandResensieHemelvaartsdagVier temperamenteBrugGesonde dieetSelfstandige naamwoordAppelStollingsgesteenteVermenigvuldigingFiksieKoolstofHormoonsiekteKaliforniëCarike KeuzenkampHelm (geboorte)Ewe getalKlimaatveranderingSlag van Cuito CuanavaleRymGenadedoodRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalKabinet van Nelson MandelaDie GelofteNamibwoestynMusiekPlastiekTrekarbeidTrappe van vergelykingBipolêre gemoedsteuringKorrupsieSally EsterhuizenKonsonantSuid-Afrikaanse InkomstediensApartheidBloeddruk🡆 More